+29
Selfsorg in Sutherland

Overdam Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Charlie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Just very pleased. Amazing place with amazing people, definitely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Heerlik, rustig en veilig. Heerlik, rustig en met Karoo stilte wat ons baie begeer en ver voor sal ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Overdam Cottage
Baie dankie. Waardeer julle positiewe terugvoer, julle is altyd welkom.

Elné C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Perfekte ligging vir sneeukyk. Baie behulpsaam met bedjie, badjie en stoeltjie vir 6 maande oue baba.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tossie
Overdam Cottage
Baie bly ons kon help. Groete

Frans L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Baie lekker rustig! Alles daar vir selfsorg! Sal voorstel dat WiFi-kode in kothuis beskikbaar is. Ons kon nie die WiFi gebruik aangesien ons eers die volgende dag dit ontvang het agv geen sein.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Overdam Cottage
Om te verhoed dat almal op die plaas die password word gebruik en sein stadig maak vir gaste, word dit en die location al vorige dag met whatsapp gestuur.

Alfred T
Kort verblyf
3.8
Nov 2023

Peaceful. I liked the location, though it was a 15 km gravel road drive from the main road. Some nice flora in the veld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tossie
Overdam Cottage
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Jeanique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Sterrehemel. Sal aanbeveel, pak warm klere, al is dit Desember. Geniet 'n drankie terwyl jy jou verkyk aan die skouspelagtige sterrehemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Overdam Cottage
Baie dankie, Desember was nogal n uitsondering, hoop ons sien weer. Dam nou lekker vol.

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantasties. Lekker koud, selfs in Desember. Die moeite en afronding in die cottage is van baie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Overdam is 'n baie aangename blyplek met goeie geriewe en diens. Perfek om stilte en rustigheid te ervaar. Ons het baie lekker gebly, die huisies is skoon en netjies en baie goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Overdam Cottage
Baie dankie, kom gerus weer!

Johann L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Baie lekker en rustig. Kothuis is baie mooi en het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer 'n draai maak by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Overdam Cottage
Dankie, bly jul was tevrede. Kom gerus weer om die dam te geniet wat nou vol is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tossie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 93

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Theronsrust Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48ef4af5c9a8e35de6cb78bf3d16cec623a51a690961a367c0d553fb47850bb9901dd120d425a31103551facc28c2576750c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Theronsrust Farm Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.608361026966 20.750730719185
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang