+174

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absolutely blissful. Our stay was amazing. The staff at Owl Spot were very friendly and accommodating. Our safari guide was awesome and showed us some beautiful sites. So quiet and peaceful at the chalet. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brichard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netjies, goeie toegeruste eenheid. Baie diere gesien, en die stilte was hemels. Uitgerus! Skoon netjiese eenheid. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Volledig toegerus, veilig, stil en rustig. Baie gerieflik. Daar is alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en goed versorg. Kan rustig in die swembad sit en vir die diere kyk wat kom water drink. Privaat en stil. As jy 'n plek soek weg van geraas, is hierdie die plek vir jou. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Very peaceful and relaxing. Owl Spot is in a very lovely, peaceful location. We enjoyed the bird life at our Barn Owl chalet and our game drive with manager/ranger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sarel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Puik akkommodasie, pragtige en rustige omgewing. Sien sterre. Kwaliteit toerusting. Mooi uitsig op watergat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Calm and serene in an uplifting place. Beautiful, quiet area, loved the house, everything you needed. Andrew the game driver was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Verskriklik goed toegerus en perfek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We enjoyed every minute of our stay at Owl Spot. The place was amazing. What a gem of a place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Kaallaagte Farm, Kaallaagte Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c83057567ea23d985e2d19f93b4874c5ddbdf06742239b4292ff74b3f22eb2ccf07988fe8244dc769ad725f6cd8d5e4708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 174 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang