+174

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Puik verblyf in 'n besonderse omgewing. Die verblyf en diens is voortreflik. Die huisie is baie skoon, netjies en volledig toegerus. Die swem- en braai-fasiliteite is besonders. Die gasvrou is baie verwelkomend en die kommunikasie en roete-aanwysings is baie volledig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Ons het die wegbreek vreeslik geniet, veral die stilte en ligging. Baie lekker gebly en die plekkie was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. Amazing! Skoon en so mooi! Vir seker ons verwagting oortref. Baie gerieflik en alles wat nodig is om lekker te braai, kuier en die natuur te geniet. Baie wild kom tot by die heining by die woonarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeduthun C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect. Amazing stay. We were sad that the stay was so short as we really enjoyed the unit. The unit was a home away from home. We loved the views and the peacefulness. The only issue is the road. We did not know how bad the roads are and we do not have an SUV. I'll be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Rustig in die natuur. Owl Spot is rustig en stil. Tuine en huisies netjies. Ons het lekker ontspan in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Pragtige verblyf. Baie lekker gebly, baie mooi eenheid, rustig en stil tussen die diere. Sal beslis weer gaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie rustige, mooi verblyf. Waarde vir jou geld. Baie lekker gebly en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gerus en ontspan. Heerlik! Fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Privaat, veilig, gerieflik. Ons het die rustige atmosfeer en netjiese fasiliteite baie geniet. Dit was 'n heerlike naweek en ons sal Owl Spot beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absolutely blissful. Our stay was amazing. The staff at Owl Spot were very friendly and accommodating. Our safari guide was awesome and showed us some beautiful sites. So quiet and peaceful at the chalet. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kaallaagte Farm, Kaallaagte Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c83057567ea23d985e2d19f93b4874c5ddbdf06742239b4292ff74b3f22eb2ccf07988fe8244dc769ad725f6cd8d5e4708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang