+77
Selfsorg in Oesterbaai

Oyster Kaya @ Oyster Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wykus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker. Baie lekker bly. Geen klagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jako J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2025

Netjies en skoon verblyf. Uitsig na see beperk, maar soos in foto's. Skoon en netjiese verblyf in 'n mooi omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wiebke L
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Love the accommodation - will be back. Love the accommodation - very spacious, comfortable - everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pragtige area. Pragtige area met 'n lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico V
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Baie aangenaam gewees vir die tyd wat ons daar was. Baie mooi uitsig. Verblyf netjies. Gas vry en behulpsaam. Roete net grondpad, geen probleem met ons nie, persoon met karretjie en as dit reën kan moontlik ongelukkig voel daaroor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hilary E
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

A wonderful place to relax and stay, the view was amazing. Thoroughly enjoyed our stay. A large downstairs flat, easily large enough for 4 adults. The accommodation was clean and spotless. The owner was extremely pleasant and accommodating, as were the staff. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
4.8
Mrt 2023

Ek is baie vriendelik ontvang. Die hele perseel is perfek. Die kamer was perfek. Ek het niks meer nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Our stay was awesome. Our stay at Oyster Kaya was awesome. We didn't meet the host, but we were welcomed by her mother and a nice bottle of red wine. The apartment was very nice and had a beautiful view of the ocean. I'm glad I chose Oyster Kaya for my weekend getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Perfek. Dankie Lindie en Bokkie, ons het heerlik gebly. Oesterbaai het weer my hart gesteel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Dit was baie lekker en die diens was uitstekend. Mooi uitsig, skoon, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

55 Mossel Street, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0f8044dd4263b27a9ca69196e2f36748c1091f21e6daa9b686b9dbd2a9cac88b594c08e73051ce794ca415f458e2e4baf0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 55 Mossel Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.168987871537 24.648569736632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang