LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oyster Kaya @ Oyster Bay | LekkeSlaap
+46

Oyster Kaya @ Oyster Bay

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Oyster Kaya @ Oyster Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sanet W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Daar was 'n probleem met die water in ons huisie, maar ons is geskuif na ander huisie en was tevrede. Almal was vriendelik.

Hanneke F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Baie dankie dit was 'n heerlike vakansie en ongelooflike verblyf!

Eve T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eve T
Gesin met tieners

Lovely holiday escape, excellent accommodation.

Wonderful. The only downside is the road into the village is poor, so you aren't likely to want to drive much.

Bertus H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus H
Gesin met klein kinders

As jy regtig wil gaan rus, en jy soek nie te veel mense rondom jou nie, dan is die plek vir jou!

Oyster Bay Sea Kaya is regtig een van die lekkerste plekke wat ons al besoek het, en die eienaars is ook verskriklik vriendelik, en altyd bereid om met enige iets te help. Dit was regtig baie lekker.

Oyster Kaya @ Oyster Bay's terugvoer

Ons is baie bly julle het jul vakansie geniet.

Alle voorspoed vir 2018.

Groete

Oyster Kaya

Oyster Kaya @ Oyster Bay
Ronel V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

'n Stil, gerieflike en veilige omgewing ver weg van die stadsgewoel!

Ons verblyf by Oyster Bay Sea Kaya was hemels! Vyf volwassenes en 'n kleuter (en al die gesin se troeteldiere) is vriendelik ontvang en ons behoeftes met sorg gevul - meesal sonder dat ons vra. Privaatheid was meer as voldoende sodat ons ons eie dinge kon doen. Ons woonstelle is ook daagliks skoongemaak deur Katie wat haar raakvat ken. Ons het op die balkon geleef met die pragtige see-uitsig. Oesterbaai is 'n wonderlike klein strand dorpie, stil en veilig. Baie dankie vir die heerlikheid wat ons kon beleef!

Oyster Kaya @ Oyster Bay's terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet! Beste wense vir 2016!

Oyster Kaya @ Oyster Bay
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 55, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNzQ0NTM4LWIwNzktNDk3Ni1iOGY2LWQzYTZlZDUxZWQ1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 55 Mossel Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.168987871537 24.648569736632
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!