Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Kaya @ Oyster Bay

Chokka Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 6. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n swembad in 'n tuin wat braaigeriewe het. Daar is ook 'n pooltafel, braai en banke vir almal om te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes is beskikbaar indien dit vooraf gereël is, maar nie in Desember nie.
Hout is te koop.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Whale Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is op die grondverdieping en is geskik vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis het 'n see- en berg-uitsig en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n TV, radio, iPod-koppelstuk, DVD-speler en 'n DStv-dekodeerder met die gastehuis-pakket. Daar is ook 'n onderdakbraai-area wat gaste kan gebruik, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n swembad in 'n tuin wat braaigeriewe het. Daar is ook 'n pooltafel, braai en banke vir almal om te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes is beskikbaar indien dit vooraf gereël is, maar nie in Desember nie.
Hout is te koop.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
See-uitsig-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n see-uitsig. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis en -leefarea spog met 'n mooi see- en berg-uitsig. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n slim-TV. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie. Gratis WiFi is beskikbaar, maar hang van die wind af. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n swembad in 'n tuin wat braaigeriewe het. Daar is ook 'n pooltafel, braai en banke vir almal om te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes is beskikbaar indien dit vooraf gereël is, maar nie in Desember nie.
Hout is te koop.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis en -leefarea spog met 'n mooi see- en berg-uitsig. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n slim-TV. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie. Gratis WiFi is beskikbaar, maar hang van die wind af. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n swembad in 'n tuin wat braaigeriewe het. Daar is ook 'n pooltafel, braai en banke vir almal om te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes is beskikbaar indien dit vooraf gereël is, maar nie in Desember nie.
Hout is te koop.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 55, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0f8044dd4263b27a9ca69196e2f36748c1091f21e6daa9b686b9dbd2a9cac88b594c08e73051ce794ca415f458e2e4baf0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 55 Mossel Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.168987871537 24.648569736632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem