Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Agulhas

Palm Springs

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Jolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik, veilig en prettig. Hierdie eenheid is uiters netjies met letterlik alles wat mens sou nodig hê om 'n wegbreek te fasiliteer. Pragtige dekor, skoon linne en eetgerei. Beslis enigeen se droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Palm Springs
Beste Jolandi, Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is opreg verheug om te hoor dat julle die mooi dekor, nuwe wit beddegoed en die netheid van die eenheid geniet het. Dit beteken baie vir ons om te weet dat die ruimte beide elegant en lekker was om in te bly. Dit was ’n plesier om julle te ontvang, en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Lorette en Andrew

Clayton P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Excellent. We shall use it again. The unit is very tastefully furnished and equipped. Everything seemed very new, neat and clean. It lacks a microwave, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lorette
Palm Springs
Thank you so much for your wonderful review We're thrilled you enjoyed your stay and loved the interior design. Good news, we're actually adding a microwave soon, so you'll be able to heat up those late-night snacks with ease on your next visit. Looking forward to welcoming you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Cinnararia street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5dd03960885fe069057265109bc39d0c80a308540f70288d083b014ae805f621846d3860a0d7cc0624f8f6b01e94ec589b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Cinnararia street Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.801522462035 20.049839004893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang