+65
Selfsorg in Hartswater

Palms Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elsabé S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Het baie lekker gebly. Baie netjiese plek met alles wat jy nodig het. Het baie lekker gebly. Baie netjiese plek met alles wat jy nodig het. Kan Palms gastehuis aanbeveel. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie, Elsabé - dit motiveer ons om net nog beter diens te lewer!

Lize-Mari W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Amazing. Baie lekker gebly en mooi skoon. Baie dankie, sal definitief weer boek as ons in daai omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Alles en meer as wat my werksmense nodig het vir verblyf as hulle so ver van die huis af gaan werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lovely, clean and safe. We had a wonderful stay and will definitely return. The accommodation provided above what we expected and is incredible value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Thank you for the positive review, Refilwe - This motivates us to do our ultimate best to make our guests' stay unforgettable!

Pierre V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Uitstekend en goeie waarde vir geld. Uitstekende verblyf en goed toegerus. Amper so lekker soos by jou eie huis. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit motiveer ons om nog beter diens te lewer!

Divan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Modern, clean and easy to book in. Neat, modern and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lefa M
1 nag
5.0
Nov 2025

So special. The welcoming by the reception was special. The place was very clean and quiet to suit my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Luuks, rustig en die eienaars beleefd en vriendelik. Ons sal Palms Gastehuis beslis aanbeveel. Dis 'n stil en rustige gastehuis en die kamers is pragtig netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie vir die opbouende kommentaar - dit spoor ons aan om net ons beste te gee aan besoekers!

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Beslis waarde vir geld en baie netjies. Die plek was baie skoon en netjies toe ons daar aangekom het. Ons het selfs afslag gekry omdat ons nie 'n skoonmaker wou hê vir die volgende dag nie. Ons sal beslis enige tyd weer daar bly wanneer ons weer Hartswater besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Beste Karin, baie dankie vir die opbouende kommentaar! Dit motiveer ons om nog meer te doen vir ons kliënte. Ons verwelkom julle graag weer op Hartswater in 'n nuut gerestoureerde kamer. Groete, Salome

Carika V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Oase in die dorp. Sal definitief aanbeveel om hier te bly wanneer in Hartswater. Ons het 5 nagte gebly. Definitief die beste gastehuis in Hartswater. Veiligheid en gerief is prioriteit. Skoonmaakdiens was puik. Baie dankie, ons sien julle weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Schoeman Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9688c555508862a301d24e65660210bbab3e360f19dc13a64efb1ed3d5efbf1feece47ff6a7f7827987a92a9a5b48eba7ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 15 Schoeman Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.754807947721 24.805668002733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang