by Palms Gastehuis | LekkeSlaap
+38

Palms Gastehuis

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palms Gastehuis is in Hartswater geleë en bied gerieflike eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Daar is eenhede met dubbelbeddens en privaat badkamers met storte, en sommige het baddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het lugversorging en 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas, stofie en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met DStv Gastehuis-pakket, KykNet en WiFi.

Sommige eenhede het uitsigte oor die swembad, en ander het tuin-uitsigte. 'n Basiese selfhelp-ontbyt met koffie, tee, melk, beskuit en 2 soorte ontbytgraan is by die tarief ingesluit.

Daar is ook privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek. Die gastehuis word deur sekuriteitskameras beveilig wat aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel is. Daar is 'n kragopwekker as beurtkrag dalk intree, en 'n boorgat voorsien water as beurtwater dalk voorkom.

Palms Gastehuis is in die middedorp en stapafstand vanaf verskeie winkels. Dis 'n baie gewilde bestemming vir sakemanne en gesinne wat Vaalharts vir troues besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Palms Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Palms Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hartswater Noord-Kaap
Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Dtz3Ket5tHrZnuFbNon8xdKdwSmkXCe8xE5bBAfhQ6HCnt9iu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R630  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 15 Schoeman Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.754918325071 24.80578795582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem