- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Schoeman Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palms Gastehuis is in Hartswater geleë en bied gemaklik gemeubileerde eenhede wat slaapplek bied vir tussen 2 en 4 mense elk.
Elke eenheid het 'n standaard dubbelbed en sommige eenhede sluit ook 'n enkelbed en ekstra matras in om 'n gesin van 4 te akkommodeer. Wit beddegoed en handdoeke van 'n ligte kleur word voorsien. Elke eenheid het ook lugversorging en 'n kombuisie of kombuisie toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas en mini-stoof. Elke eenheid het ook 'n TV met die gasvryheidspakket DStv, KykNet en gratis WiFi.
Sommige van die eenhede het 'n uitsig oor die swembad, terwyl die ander oor die tuin uitkyk.
'n Basiese selfbedieningsontbyt van koffie, tee, melk, suiker, beskuit en 2 soorte graankosse is ingesluit in die prys.
Elke eenheid het privaat braaigeriewe en veilige parkering agter 'n elektroniese hek. Die gastehuis is gekoppel aan 'n sekuriteitsmaatskappy en het sekuriteitskameras. In die geval van beurtkrag verskaf 'n kragopwekker krag, en 'n boorgat verskaf water in die geval van waterverlies.
Palms Gastehuis is in die middedorp en is stapafstand van verskeie winkels. Dit is 'n baie gewilde bestemming vir sakemanne en gesinne wat Vaalharts besoek vir troues, sport of familiegeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Salome Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Schoeman Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Gaste dink Palms Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Schoeman Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang