Palms Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Ockie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Wilma T - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Yolanda T - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Ronel S - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Rene D - Jul 2023
Algehele gradering
Prente op internet is niks soos verblyf.
Palms Lodge se terugvoer
Daar is rook verbode tekens oral op. Ek was vrot van die verkoue en kon glad nie ruik nie. Ek voel net dat ons as bestuurders/eienaars glad nie in die kamers slaap nie en as die gaste nie noem van foute soos hulle opmerk nie aanvaar ons dat alles wel is. Hulle het ingeboek 3 Julie en is uit 7 Julie. Ek het hulle gedurig gevra of alles reg is en hulle het gesê dat hulle tevrede is. Buiten vir die lig en die TV wat die 5de herstel is, het die ander klagtes eers deurgekom met die uitboek van die gaste op die 7de. Ek voel hulle kon lankal gepraat het en dan sou die ander probleme ook vroeër uitgesorteer gewees het. Ek was nie bewus daarvan nie tot hulle uitgeboek het.
Albertus G - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Ronnie J - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker, rustige atmosfeer.
Pieter J - Jun 2022
Algehele gradering
Not what we are used to.
Anton S - Mrt 2022
Algehele gradering
Geskik vir een nag oorslaap. Goed geprys.
Madu V - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Madu V - Feb 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Paul C - Jan 2022
Algehele gradering
Overnight stay while traveling from Cape Town to Magaliesburg.
Lani V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies en presies wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap op pad see toe.
Jeanne-mari U - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lintott-straat 24, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom