Pandokkie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hilton A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantasties en bo verwagting skoon en groot ruimte. Pandokkie het al ons verwagtinge oortref. Ons was 5 vriende. Die huis was so skoon en netjies met ons aankoms, ek kon sien dat die eienaars baie moeite gedoen het om ons welkom te laat voel. Die inklok en uitklok was maklik. Ek sal weer daar bly en beveel dit beslis aan vir groepe en miskien vir minder mense ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barry Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R2 995
R 2 995 R 1 198
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 995
R 2 995 R 1 198
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 995
R 2 995 R 1 198
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Con Vivier Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61eb577c0ac5994d5f161549ed2afcef6c88de3bd467b83c7bd87b9c36016b84e84e957618c26ff2c203c8cb61aee98be766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 995 nouVanaf R1 198 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 44 Con Vivier Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1397166 22.1079281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang