12 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Con Vivier Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pandokkie is 'n vakansiehuis ongeveer 600 m van die strand in Hartenbos, 'n gewilde kusdorp in die Wes-Kaap.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank geskik vir kinders. 'n Bykomende dubbelslaapbank vir kinders is in die leefarea beskikbaar. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met sitplek en 'n TV in, sowel as 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar. Buitegeriewe sluit 'n toegewyde braai-area en 'n piekniektafel in.
Pandokkie is 2 km vanaf die ATKV-seefront en ongeveer 1.5 km vanaf Langeberg Mall geleë, met strande, winkels en gesinsvriendelike besienswaardighede naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Barry Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 44 Con Vivier Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Pandokkie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Con Vivier Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang