Pandokkie
Kry 60% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 11 Des 2025.
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Con Vivier Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 995R1 198 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Pandokkie is 'n vakansiehuis net 600 meter van die strand in Hartenbos, 'n gewilde kusdorp in die Wes-Kaap. Dit bied gaste 'n outentieke Hartenbos-vakansie-ervaring.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer ingerig is met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Daar is ook nog 'n dubbelslaapbank vir kinders in die leefarea. Die gedeelde gastebadkamer is ingerig met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel en mikrogolfoond.
Buite kan gaste 'n toegewyde braai-area met ekstra eetruimte sowel as 'n buitelug-piekniektafel geniet. Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë 2 km vanaf die ATKV-seefront en 1.5 km vanaf die Langeberg Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Barry Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 44 Con Vivier Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Pandokkie het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Con Vivier Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang