+63
B&B in Beaufort-Wes

Pane Vivente Garden Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lynette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was werklik onbeskryflik lekker. Ons het baie lekker gebly, die (hot tub buite) was so lekker en ons kon lekker uitrus na ons lang reis. Die koffie was uitstekend en ook die baie lekker rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wihann V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Very nice place to stay. Clean, safe and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula L
1 nag
5.0
Jan 2026

Clean, lovely, homely. Clean, lovely and the aircon helped a ton during the hot January weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Thank you for staying with us.

Gerda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was fantasties skoon, netjies. Het die hot tub en mooi tuin baie geniet. Sê net dat die hot tub en diere ekstra koste is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Goeie more Gerda, Baie dankie dat julle by ons oornag het. So bly om te hoor dat julle dit geniet het. Al die warm bad besonderhede is gelys op LekkeSlaap. Allerbeste dag!

Anna-marie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik en gemaklik. Dit was fantastiese waarde vir geld. Baie skoon en netjies en alles waaraan jy kan dink is daar om jou verblyf te vergemaklik. Die speserye en papierhanddoek in die kombuis was so oulik. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Baie dankie dat julle by ons oornag het. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Madeline T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Relaxing. Lieflike plekkie, eienaar voorsiening gemaak vir hout om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Baie dankie dat julle by ons oornag het, Madeline. Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves! Vriendelike groete, Sascha en Erina

Craig M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Great. Very nice facilities and the hot tub is a definite additional feature worth the cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igni B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Voldoende. Gerieflik vir 'n oornagplek om 'n lang reis te onderbreek. Daar was niemand op die perseel om ons te ontvang nie, het 'n bietjie gesukkel om toegang te verkry. Lekker warm stort vir 'n koue Karoonag. Het lekker geslaap. Naby genoeg aan goeie restaurante.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Beste Igni, Dankie dat julle by ons oornag het. Ek is jammer dat julle effens gesukkel het met die self-inboek instruksies via die lock box. Ons doen slegs self-inboek en is gelukkig in die opsig dat gaste dit ook gerieflik vind aangesien hulle kan kom en gaan soos hulle wil. Bly om te hoor julle kon goed uitrus. Vriendelike groete Sascha en Erina

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Dankie dat julle by ons oornag het, Christo. Bly julle kon lekker uitrus!

Samantha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely spot. We had a really great stay here as a family with a 4-year-old daughter. The main bed was extremely comfortable! The amenities were all great, friendly and helpful hosts. Overall, we were very happy and would highly recommend the establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Thanks for staying, Samantha. We are happy to hear you had an enjoyable stay! All the best for 2026!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 195
15 % AF
R1 195 R1 016
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 195
15 % AF
R1 195 R1 016
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 195
15 % AF
R1 195 R1 016
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Lubbe Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58386b93337f3936750a58ed2488ce9bfd51b3e244b87e599b72be3a959dca0aaa902555925e783bbf32b30f4971217a79fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R1 016 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 5 Lubbe Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.351812833333 22.598545833333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang