+24
Selfsorg in Voorbaai

Pansy Cove

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Diaz Strand, Pansy Cove Apartments, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pansy Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel op die vyfde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeuryskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede vir Netflix gebruik.

Gaste kan op die ruim toegeboude balkon met buitesitplek en asemrowende uitsigte oor die see ontspan.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Diaz Strand, Pansy Cove Apartments, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Diaz Strand, Pansy Cove Apartments, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75fb50308b0754a2e0b5d689eb5dd33bba51bc04eef27aa45913c33f1594ef5c262547e6d6e02b13323dd7cd05a2b467cf91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) Diaz Strand Pansy Cove Apartments 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161858072736 22.109500762686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang