Paradijs Sig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ethel I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Pure bliss. We've had an amazing stay at Paradijs Sig. Gail was there to welcome us, with a friendly smile! I'll definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Al 'n paar keer daar gebly. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Goeie ligging met 'n baie mooi uitsig oor die see. Gerieflike bed en alles is netjies en skoon. Baie goed ingerig en vriendelik ontvang deur Gail. Sy het gereeld ons gekontak en gevra of ons iets benodig. Sal vir seker weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitsig asemrowend, baie privaat, kan die see hoor. Een woord: fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste view en atmosfeer. Bitter baie lekker. Beste diens. Baie netjies en die view was puik. Lekker privaat. Sal vir seker weer boek. Beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdia V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

I will be back soon! The most wonderful hostess! A warm and friendly welcome with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing accommodation, safe and views for Africa. We were well received, shown around the unit. It is an amazing unit, plus one of the best sea views in Yzerfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en modern. Al is die see nie sigbaar vanuit die voordeur, is daar 'n ruim patio en grasperk met stoele beskikbaar. Rustig, skoon en uiters goed tegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende uitsig, en sal dit aanbeveel, en sal weer daar gaan bly. Baie baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mika E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik! Son, see en braai. Heerlik gekuier. Mooi, netjies, lekker ingerig. Alles wat jy nodig het. Privaat, met pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Best stay ever booked on this website! Most incredible stay ever! Gail was an incredibly attentive and caring host. We felt so spoiled! Every aspect of our stay was absolutely top tier! Thank you so very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 185

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Nemisia Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745a0f507bb5b33b8b0c71cd13705632875173d79ddc2085dfc0a9953089abfbde8b43b150028777fa516e8b80077508f556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 6 Nemisia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347858088614 18.151467861494
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang