Paradijs Sig
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 119
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Kobie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Salige wegbreek.
Stephan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekkerste kuier nog in Yzerfontein.
Mark K - Mrt 2024
Algehele gradering
Our new favourite spot in Yzerfontein.
Lees meerMegan And Bernie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing, the best view.
Vanessa N - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice still cosy.
Natalie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Paradijs Sig se terugvoer
We are so happy that you enjoyed your stay! We immediately replaced and filled the salt & pepper. Thanks for letting us know. Next time it will be there and filled!
Isak B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige dorp en goed geleë.
Mark D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic view.
Joane D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig, pragtige uitsig!
Natashia V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer besoek met die mooiste see-uitsig.
Liezle B - Nov 2023
Algehele gradering
The perfect break with an awesome view.
Charmaine R - Nov 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Vanessa M - Okt 2023
Algehele gradering
Our stay was amazing, and everything was exactly as advertised. Relaxing with breathtaking views.
Andre P - Sep 2023
Algehele gradering
Uistekend. Uitsig was pragtig.
Stephen P - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful view and comfortable room.
Charlotte C - Mei 2023
Algehele gradering
This was a honeymoon gift to my niece and husband. They were so in love with this place. Cosy, big enough for 2 people.
Val H - Apr 2023
Algehele gradering
Beautifully done out room/apartment close to the town but peaceful and quiet.
Lees meerDawn S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Marika L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad.
Annalien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons buitekuiers was onverbeterlik. Die uitsig is betowerend.
Linda V - Feb 2023
Algehele gradering
Beste uitsig.
George T - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Antoinette V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met mooiste see-uitsig.
Kyle W - Jan 2023
Algehele gradering
Was nice and peaceful.
Marietjie B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanaf buite area. Paradijs Sig is skoon en 'n netjiese eenheid. Klein kombuisarea met stoele en tafel - geen sitkamer.
Henriette P - Jan 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek-plekkie vir 2 persone.
Lees meerRuan J - Jan 2023
Algehele gradering
Die uitsig is waaroor dit gaan. Perfekte plek as 'n basis om die dorp te verken.
Katrina D - Nov 2022
Algehele gradering
Vakansie was heerlik. Het dit baie geniet.
Monique N - Nov 2022
Algehele gradering
Baie Oulik.
Jj V - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, uitstekende plekkie vir 'n mooi naweek wegbreek.
Theunis C - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig, rustige buurt.
Francois S - Sep 2022
Algehele gradering
Die mooiste plek met 'n pragtige uitsig - lekker snoesig.
Antoinette O - Jul 2022
Algehele gradering
Most enjoyable.
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend, goeie waarde vir geld.
Mark M - Apr 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Timiney B - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent customer service.
Chris M - Apr 2022
Algehele gradering
Ek het 'n breek nodig gehad. Dit was goed.
Lees meerEdward D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n lekker plekkie vir 'n vinnige wegbreek, met 'n asemrowende uitsig.
Mandy L - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful.
Tamlin H - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Paradijs Sig se terugvoer
Dear Tamlim
We are delighted that you enjoyed the view, neatness and recognized Paradijs Sig as value for money. We are however saddened by your experience of less than expected customer service at our self-catering unit. We will up the ante! Hope to see you again.
Colleen C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese kamer, uitsig vanaf die gras is asemrowend mooi.
Marina P - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer besoek.
Melina D - Des 2021
Algehele gradering
This little spot is a true paradise with the most unbelievable view of the bay.
Marizelle O - Sep 2021
Algehele gradering
Mooiste view!
Natasha B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig met plekkie met beste van alles, behalwe spasie.
Hilde V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Francois L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Graham C - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.
Paradijs Sig se terugvoer
Ons is bly julle het Paradijssig geniet! Die kaap van storms kan somtyds die DStv sein beïnvloed.
Marna M - Apr 2021
Algehele gradering
Verblyf was heerlik. Privaat, pragtige en netjiese eenheid. Uitsig asemrowend.
Madelé V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging en uitsig.
Paradijs Sig se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet!
Debbie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Verskriklik oulike, warm gevoel woonplekkie, netjies, pragtige uitsig, vriendelike ontvangs en diens.
Paradijs Sig se terugvoer
Julle laat ons sommer lekkerkry met julle lekkerkry! Dankie!
Abigail B - Mrt 2021
Algehele gradering
High quality accommodation in a lovely location.
Paradijs Sig se terugvoer
We are so happy you enjoyed it and would love to have you back! Yzerfontein misses you!
Pieter V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly met pragtige uitsig.
Paradijs Sig se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet! Kom asb weer.
Kaylin Tara J - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing.
Paradijs Sig se terugvoer
Please come visit us again! Yzerfontein misses you!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nemisiasingel 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18