+14

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Nemisia Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Paradijs Sig is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel is op 'n woonerf en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n privaat buitestort waar gaste na 'n dag op die strand kan afspoel.

Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die kamer het 'n TV met DStv en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is ook gratis WiFi.

Die woonstel lei na 'n stoep met stoepmeubels en lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dis die ideale plek om te rus, weg te breek, te ontspan en die beste van Yzerfontein te ervaar. Dis ook lekker naby Villa Fontana-winkelsentrum met 'n oulike koffiewinkel en apteek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Basil K
5.0
Great. Friendly reception, attention to detail, very clean and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Alison T
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our 2 nights stay. Lovely accommodation. Friendly host and staff; very helpful. Stunning views and clean accommodation. Lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Joan V
Saam met lewensmaat
5.0
Magical and so relaxing. Fabulous - the views are spectacular and the facility well appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Hanneke F
Saam met lewensmaat
5.0
Truly a view of paradise. A stay filled with peace and rest. A lovely stay and truly a gem. Perfect for a short stay but maybe even lon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Adeeba B
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely come back sometime very soon. We had an amazing stay. Clean. Peaceful. With stunning views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 197

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Nemisia Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradijs Sig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Nemisia Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745a0f507bb5b33b8b0c71cd13705632875173d79ddc2085dfc0a9953089abfbde8b43b150028777fa516e8b80077508f556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 6 Nemisia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347858088614 18.151467861494
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang