Paradise Holiday Resort
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 13 Des 2026.
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 13 Des 2026.
Prys sluit in
- Houthut 2
- Selfsorg
- Houthut 3
- Selfsorg
- Houthut 4
- Selfsorg
- Houthut 5
- Selfsorg
- Houthut 7
- Selfsorg
- Klein Houthut
- Selfsorg
- Chalet 14 A
- Selfsorg
- Chalet 23
- Selfsorg
- Chalet 26
- Selfsorg
- Chalet 1
- Selfsorg
- Chalet 4
- Selfsorg
Huisreëls
Alle navrae en besprekings moet ten minste 24 uur voor aankoms plaasvind. Indien aankoms op 'n Sondag is, moet die navrae en besprekings 48 uur voor die werklike aankoms plaasvind.
Die kothuise en chalets word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Hierdie is ’n gesinsoord. Geen groepbesprekings, partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Stilte na 22:00.
Die tarief is geldig vir een voertuig per chalet of huisie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Die eiendom maak gebruik van boorgatwater en gaste moet asb. hul eie drinkwater bring of aankoop.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R61, Canaan, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang