Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Canaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Canaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Canaan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Canaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Canaan Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Canaan

Paradise Holiday Resort is in Southbroom en bied lieflike verblyf aan groepe of gesinne. Verblyf op die oord is beskikbaar in verskeie houthuise en chalets, elk met slaapplek vir 2 - 4 gaste. Die eenhede word daag...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Canaan

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Southbroom, KwaZulu-Natal

Barefoot is in die tropiese kuswoud van Southbroom en bied gemaklike verblyf in 'n rustieke, maar unieke B&B, met die atmosfeer van 'n rugsakreisiger-lodge. Gerieflike verblyf word gebied in 4 bed-en-ontbytkamers e...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

Studio Ocean is 'n selfsorgwoonstel in Marina Glen by Marina strand aan KwaZulu-Natal se suidkus. Dié gerieflike selfsorgwoonstel is goed toegerus en ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Mense wat hier aanklop ...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Huisie by die See is in Southbroom geleë en ideaal vir vakansiegangers. Dis in 'n woonbuurt naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en ander trekpleisters. Dié tuinkothuis beskik oor 2 slaapkamers en het s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Nature's Paradise is in Southbroom, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy mooi landskappe en strande. Dit is 'n welkome ontspanning van die groot stede. Nature's Paradise bied verblyf in 2 eenhede, die solde...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

Dié selfsorg-eenheid is in die Marina Glen Resort-kompleks in Marina Beach. Die oord is ongeveer 2 km vanaf die hoofstrande. Dié eenheid bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ooppl...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

Marina Beach Apartment is in Marina Beach, Southbroom, en bied aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woons...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

The Cottage @ 19 Marina Glen is in Marina Beach en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die kothuis beskik oor 2 slaapkam...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

Ruhe Marrina Glen in Marina Glen Resort bied selfsorgverblyf in die klein vakansiedorp Marina Beach. Die oord is net 1,2 km van Marina Beach af. Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

Marina Glen Holiday Resort No26 is reg langs die bekende San Lameer resort en Gholfbaan. Marina Beach is benoem as die beste, veiligste en skoonste strand in Suid-Afrika. Verblyf is beskikbaar vir 6 gaste in 'n vaka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]