Paradise Village
- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Plot 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Paradise Village is aan die oewer van die Magaliesrivier in die Hartbeespoort-omgewing geleë. Die oord bestaan uit 11 en suite-chalets van hout wat tussen die bome geleë is. Ons is die perfekte bestemming vir groepbesprekings, rampartytjies en verjaarsdagpartytjies.
Die hout-chalets is toegerus met dubbel- en/of enkelbeddens. Nege van die chalets het slaapplek vir 2 gaste, 1 het slaapplek vir 4 gaste en 1 het slaapplek vir 6 gaste. Linne word voorsien in al die kamers, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring. Braaigeriewe is naby elke chalet beskikbaar en daar is 2 gemeenskaplike kombuise met gas-stowe, yskas- en vriesgeriewe, breekware en eetgerei vir jou gerief. Elke kombuis het 'n televisie met DStv-toegang. Sit op die oewer van die rivier of koel af in ons swembad.
Alhoewel ons versteek is in 'n rustige omgewing onder 'n blaredak, is ons steeds naby trou-venues soos Green Leaves, Red Ivory en Leopard Lodge. Kyk uit vir Bill Harrop-warmlugballonvlugte, die Van Gaalen Kaasfabriek, Cradle-gesondheidspa, vlooimarkte en meer.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Nonnie / Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Paradise Village het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang