Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Village

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 56 resensies vir Paradise Village
Netheid
3.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.1/5
Rudo S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudo S
Gesin met klein kinders

Accommodative.

We really enjoyed our stay at Paradise Village, great staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Thank you so much Rudo! Looking forward to seeing you soon!

Paradise Village
Yolandi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M
Gesin met tieners

Lekker wegbreek.

Paradise Village is 'n heerlike plekkie om te rus langs die Magaliesrivier. Lekkerder as kampeer, alles gehad wat ons nodig het. Warm bed en warm water. Swembad om af te koel en asemrowende natuurskoon. Nonnie en haar oulike hondjie was baie vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Dankie vir die kuier, ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Landi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie leker nie.

Geen warm water. Nie leker krag nie alles gaan aan en af as mens die plugs gebruik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Baie dankie Landi! Dis so 'n plesier met sulke pragtige gaste soos julle. Sien gou weer!
Groete
Nonnie

Paradise Village
Mariana N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mariana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties. Was bang val deur plankvloer.

Slegste naweek weg ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynardt T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Reynardt T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation a bit overcharged.

We arrived late at night and only needed a place to sleep for the night, so, we cannot judge the entire place, but only the room we stayed in. The room felt as if there is no or very little maintenance going into the room. The shower was dusty and looked like it was not cleaned for several days. There was no curtain in front of the bathroom and we had to hang something there so people cannot look in from the outside. The shower water was nice and warm and everthing was working. Sections of the reeds inside the room on the ceiling of the roof is hanging loose and gives a feeling of decay and poor maintenance. The room door could not lock from the inside, nothing happened so, we cannot really complain about that, it just felt unsafe. The mattress in the unit we stayed in is way past the point it should be replaced. The mattress was not comfortable at all. The owner is very friendly and assisted us very well when we arrived. We do feel the price we paid is a bit over priced. This is a gem of a place and with a little bit of maintenance and attention, could be a diamond of a place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Trevor H

No power, no water, found rat droppings in the bed.

Unfortunately, we were asked to bring our own glasses. When we arrived some of the rooms had no electricity and this was an ongoing problem throughout the weekend. The dstv did not accommodate sport. We had to go out to watch the rugby on Saturday. One of the friends found rat droppings in his bed. There were issues with the water, we had 2 showers between 20 people. Some of the rooms' doors did not close and we had the owner's dogs coming in, one of the rooms the door fell off its hinges.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie vriendelik en diens was uitstekend.

Baie privaat wat perfek was, almal was baie vriendelik. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Buildings need a upgrade. A bit dilapidated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang.

Plek lyk mooi en oulik, maar ons is teleurgesteld in die volgende: Die kamer het baie klein spinnekoppe en neste gehad. Spinnekoppies binne in die bed wat sonder lakens was en die deken wat op was was vuil. Glad nie aanvaarbaar nie. Die mense langsaan in sinkhuise het tot baie laat geraas. Ek sal niemand aanraai om daar te oornag nie, Paradise Village trek webtuiste se naam deur die modder. Hulle moet die plek van hul databasis afhaal, dis verwaarloos en swak. Matte en bedbasis vuil. Nie ordenklike stortgordyn nie. Water van stort het opgeraak. Nie hangplek vir jou klere en handdoeke nie. Kort vir seker aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Divine.

Noni was such a good host. She catered so comfortable and made our stay so peaceful. Her helper Owen was also of good help. I would return and recommend her hospitality and accommodation to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Ons was 'n groep van 20 rowwe manne wat tot sonsopkoms gekuier het. Owen het alles verskaf wat ons nodig gehad het vir vermaak. Nonnie, ons sien julle vir seker weer.

Vrydagaand was nat en koud - toe sien ek die elektriese kombers op my bed. Wow! Die beddegoed is van die hoogste gehalte en baie skoon. Ons kon na ons gunsteling-liedjies luister sonder om bekommerd te wees oor die bure. Hierdie is regtig 'n paradys waar jy kan lekker slaap. Awe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie, rustig langs die rivier, baie dankie Owen vir al jou hulp.

Het dit baie geniet, en lekker ontspan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Schalk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Baie meer verwag vir die prys wat ons betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek. Lekker gekuier.

Nonnie en Owen is baie vriendelik en behulpsaam. Enigste negatiewe ding was die trokke wat in die aand daar verbygegaan en lawaai gemaak het. Andersins lekker en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie W
Saam met vriende

Paradise Village has a rustic Mozambique charm.

Great place for a group of friends to breakaway. The host was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadeth E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bernadeth E
Gesin met klein kinders

Dorp is netjies, mooi, vriendelike mense.

As jy spinnekoppe vrees, bly weg. Toilet lek as jy dit trek. Kraan loop heeldag. Vloer in badkamer besig om in te gee van al die water wat lek van die stort af. Muis in badkamer. Matte kort 'n was. Plek is netjies, maar kort baie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna D
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf.

Lieflike rustige verblyf tussen bome en naby rivier. Bamboos hutte skep Oosterse gevoel maar kan binne opgradeer word. Matte in toilette werk nie so lekker nie. Owen het regtig hard probeer om enige probleem wat ons gehad het uit te sorteer. Een persoon om als te behartig is te min. Eienaar se honde in ons hutte en oral tussen ons was vir ons soms 'n probleem. Gelukkig het Nonnie, die eienaar hul toegemaak toe sy sien dit pla ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen K
Saam met vriende

Good experience, something completely different.

Interesting place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rested so well in this beautiful place.

Thank you so much, Noni, for the wonderful peaceful weekend. This rustic place with bamboo houses was the best place we could of chosen for the weekend breakaway. We were made to feel welcome. Meschak was available at all times if we were in need of his assistance. We were able to view the different bird species while sitting near the river running along the banks of Paradise Village. It was amazing to see fire flies down on the river bank, brought back some fond childhood memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Hallo Catherine,
Thank you so much for the review. I enjoyed having two such pleasant guests! Hope to see you soon again.
Kind regards,
Nonnie

Paradise Village
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring gewees.

Ons sal Paradise Village sterk aanbeveel vir 'n lekker wegbreek. Nonnie en haar man het ons so welkom laat voel. Die chalets is ook gerieflik ingerig en baie, baie veilige parkering is beskikbaar vir almal. Paradise Village is ook gerieflik naby als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

So baie dankie, julle was een groot plesier, met laggies, vrolik, gelukkig en so so lekker om hier te he!
Sien julle ASB gou weer

Paradise Village
Renschi V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renschi V
Enkelreisiger

Baie lekker plekkie.

Pragtige mensies wat die plekkie besit, baie vriendelik en laat jou tuis voel. Omring deur die natuur, verwag 'n asemrowende, growwe plekkie wat als bied wat jy nodig het. Sal beslis weer terug week vir 'n wegbreeksessie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

En so 'n pragtige mensie soos jy! Kan nie wag dat jy weer kom kuier nie.

Paradise Village
Chantel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet place to stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Thank you so much for your visit. It's a pleasure to host pleasant guests like you.

Paradise Village
Elize V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met vriende

Egte bosveld-ervaring met wonderlike eienaars.

Baie lekker gekuier tussen die bome met die riviertjie wat voor ons was. Sal dit vir seker weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak. Hoop ons sien jullle gou weer.
Groete,
Nonnie

Paradise Village
Claudia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Claudia B

Disorganised, unprofessional, not friendly.

We booked and confirmed for 28 people. I personally visited them to confirm room allocations. Followed up with an email with an attachment for the room allocations in February and phoned 4 days before our arrival. I was told all along not to worry, that everything was booked and ready. Upon arrival however Nonnie told me that she only had accommodation for 14 people. Several of these families had travelled very far for a wedding. Nonnie was not warm and was unapologetic and indifferent. They claim to be self-catering with all utensils and kitchen requirements. We were told we only need to bring our own towels. Nothing was provided as advertised. Very poor service and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea E
Saam met vriende

Net wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Die geriewe was net wat 'n mens nodig gehad het. Die eienaars was ongelooflik en het seker gemaak ons geniet ons kuier by Paradise Village.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Hi Bea. En watter voorreg om julle pragtige jong mense hier te hê. Dit was vir ons so lekker, sien gou weer.
Hendrik en Nonnie,
Paradise Village

Paradise Village
Carla J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame diens. Eienaars is baie aangename mense. Sal beslis weer teruggaan.

Muskiete pla bietjie maar verder 'n baie lekker rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Beste Carla,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis so heerlik om gaste soos julle te hê. Julle is altyd welkom!

Groete,
Nonnie

Paradise Village
Anél B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél B

Was baie rustig en ontspannend.

Ons het die wegbreek in die bos baie geniet. Die personeel is vriendelik en die atmosfeer is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Hallo Anél,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, en baie dankie vir julle besoek, ons het julle so geniet.
Baie groete,
Nonnie
Paradise Village

Paradise Village
Louis V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met vriende

Als wat jy nodig het vir 'n oornag.

Verskriklike goeie diens gehad, baie gasvry. Die huisie en geriewe is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Gaste soos julle maak alles die moeite werd. Ek het jul besoek baie geniet.

Groete,
Nonnie
Paradise Village

Paradise Village
Elsa D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elsa D
Gesin met tieners

Aangename ontvangs. Lekker gebly, maar die geld wat jy betaal is dit nie werd nie.

Oulike idee en lekker bosgevoel. Maar vir wat jy betaal het ek meer verwag. Eienaars baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is in die omgewing die goedkoopste en kompeterend met kamptariewe. Jammer as julle meer verwag het. Ons het ons bes probeer om dit so gemaklik moontlik te maak en selfs die gaste ingeboek in die enigste chalet met eie yskas en ook nie omgegee dat hulle gaste 'n aand by hulle deurgebring het nie.
Groete,
Nonnie

Paradise Village
Russell P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing weekend away from the rat race.

Owners and staff are very friendly and the the beds were very comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Good Day Russell and Shelly,

What a pleasure to have guests like you. Thank you for your visit and looking forward to seeing you soon!

Kind regards
Nonnie

Paradise Village
Jan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jan V
Enkelreisiger

Amateuragtig, verwaarloos, onnet.

Geen handdoek, geskeurde beddegoed, reg langs 'n besige pad en sinkhuise vir raserige werkers, skuifdeur wat moeilik beweeg,vensterknippe van bloudraad, geen water in die middel van die nag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het daarteen besluit om daar oor te bly.

Ek en my man het die vorige naweek Paradise Village besoek en soos telefonies aan Abigail meegedeel, was ons uiters teleurgesteld. Die plek het nie 'n ordentlike ingang nie, dit is onveilig, dit is vuil, die swembad is groen en die Jacuzzi werk nie meer nie. Daar is geen ontvangs nie en is meegedeel deur 'n jong man dat die "manager" nie daar is nie en dat ons haar later kan bel. Ons het maar besluit om ons R480,00 deposito eerder te verloor as om in so plek te oornag. Na my mening behoort hierdie plek nie goedgekeur te word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Goeie More
Eerstens is ek werklik jammer dat ek nie hier was nie. Jy is heeltemal reg hier is nie 'n formele ontvangs nie omdat dit vir my lekker is om gaste persoonlik te ontvang en welkom te heet. Ek is naweke hier vir die gaste, maar gedurende die week is ek nie altyd hier nie, maar sal natuurlik alle afsprake nakom.
Ek is dankbaar om te se dat ek amper 20 jaar hier is en nog altyd veilig was.
Baie jammer dat julle teleurgesteld was.
Groete
Nonnie

Paradise Village
Anelda V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda V
Gesin met tieners

Was 'n heerlike wegbreek.

Die boomhuis was oulik. Kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Hallo Anelda,
Baie dankie vir jul kuier. Julle is 'n pragtige familie en dit was heerlik om julle hier te verwelkom.
Sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Nonnie

Paradise Village
Jacques J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamer en die eienaars is baie gasvry. Vriendelike Afrikaanse wegbreek.

Dis geleë buite die besige Hartebeespoort naglewe en is lekker rustig maar nie te ver om gou 'n winkel te gaan besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Dankie vir jul kuier. Julle is 2 pragtige mense, sien gou weer.

Paradise Village
Wilmari P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari P
Saam met vriende

We had a great stay, quiet, beautiful surroundings and peaceful.

I did not meet Nonnie personally as we were attending a wedding and I helped out there but she was so helpful and welcoming the guys and making their stay more pleasant. When we got to the chalets really late, the lights were left on for us and we had an electric blanket. The showers were nice and hot. Rooms were very clean and I can personally say I smelled the washing powder on the duvet, so they were definitely clean. I would definitely visit again, it is a great way to break away from technology although there is a TV, the area was a lot more beautiful to look at. We loved the dogs and they are super friendly and such cuties. Thank you for a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

I am so sorry that I am so late to thank you for your positive review. I was in Zanzibar for a short holiday, but this is highly appreciated. You guys were wonderful guests, and I enjoyed your stay immensely. Positive guests like you make everything worth the while.
Hope to see you soon.
Warm regards,
Nonnie

Paradise Village
Theone C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theone C
Gesin met tieners

Oulik en anders.

Oulike plek vir somer, te koud vir die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Hallo, Jammer ek antwoord nou eers. Ek het ook weggehardloop vir die koue, kom gisteraand eers terug van Zanzibar. Kom kuier asb. weer in die somer, en dankie vir die kuier.
Groete, Nonnie.

Paradise Village
Ratanang S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ratanang S
Saam met vriende

Bad service, filthy, unwelcoming rooms filled with mosquitoes, filthy bathrooms, filthy linen, uncomfortable beds, no television set, no cupboards, the place is scary and unsafe.

This place is a disaster. My friend and I booked one night because we had a race to run the next morning. We arrived at around 20:00 at night and to our surprise, the place was definitely not what we expected. Reception looks unwelcoming, when we arrive in the room, the light was on, the door was wide open, it was filled with mosquitoes, the carperts were as if the animals has been sleeping in the room, filled with animal fur, unpleasant smell, dust and spider webs all over. We asked for the doom to spray away the mosquitoes, the owner sent her helper with a bottle of water mixed with pine gel. The beds were so uncomfortable, the linen was so dirty we had to use our own towels as sheets. There were no cupboards to hang our clothes, no television set, the toilet and showers were outside the room, so during the night we were afraid to access the toilet until the morning. The place is so scary and unsafe for female guests. Some of the window pains in our room were broken, during the night we were getting cold, no heater/fan, nothing. There is no gate, safety of guests' cars is highly compromised. We had to sleep there only because it was already late and we had an early morning for the race, but seriously, we don't think some people would have slept there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Good Morning,

Kindly go back to the original booking. I firstly want to apologise that the place is so disgusting that I didn't recognise it as my place.
The booking was for 2 x 2 sleepers. A deposit of R700 was paid to TravelGround. I was then contacted by the guest with a request that they will now only be 3 and they are singles. I then had to change the booking to single beds (the only single beds is where they slept). They arrived 20.30 pm. and said one of the friends dropped them. In other words. A booking for 4 pax was then 2. I waited up for them and personally welcomed them. I paid one of my workers extra to help them carry their stuff. The lights were on and the doors were open because it was dark and late.
The linen? I do all the linen myself. I put out coffee, etc. for them. They had their own fridge and gas stove with crockery and cutlery, whereas the other guests shared a kitchen. I am here 18 years and am so fortunate to say that it is safe. As for mosquitoes. We are in the bush and I am trying to avoid poisonous insect repellents.

My apologies for all the inconvenience.
Regards
Nonnie.

Paradise Village
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie romanties.

Die mense is baie vriendelik en met die rivier wat daar deur loop lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Hi Tanya
Baie dankie. Julle is 2 pragtige mense en die mooiste paartjie. Kom kuier gou weer!
Liefde
Nonnie

Paradise Village
Angeline M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Angeline M
Saam met vriende

It was a bad visit at that place, as not clean and hygiene not up to standard.

Bedding was dirty, the toilets were leaking and it's not hygienic. Dogs are all over the place, inside the chalet there is a notice that says enter at your own risk, surely they are aware that this is a mistake. There is no cleaning people, only one guy. There is no receptionist to welcome you and to address the guest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

This is really a surprise. These ladies were so happy and thanked me for a wonderful time with a promise to see me soon. I do my own linen and are very particular about that. I had one guy just to clean for them. I stay on the property and no one reported a leaking toilet. They arrived by bus at 22.00 on Friday night an I personally welcomed them. They left at16.00 on Sunday. I am sorry that it was a disappointment. They fed the dogs and thanked me for the hospitality.

Kind regards
Nonnie

Paradise Village
Kamran Q - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kamran Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

So-so.

I liked the view, but there was no hot water in our bedroom. We had to bath in another room and toilet was dirty when we arrived there, but after telling them they sent someone to clean it. Other than that it was okay .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Good Morning,
I am really sorry about the warm water. I actually booked them in another chalet and gave them a choice. They decided on the chalet on the river, so I didn't check everything. My sincere apologies. The warm water was a problem. Beging in Skeerpoort we couldn't get a new thermostat on a Sunday. The best alternative was to let them have a shower in another chalet.
Warm regards,
Nonnie

Paradise Village
Victor L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Victor L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almal is nie mal oor honde nie.

Die honde is in jou gesig die hele tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phathu L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Phathu L
Saam met vriende

Refreshing

It is such a beautiful place and so refreshing. I felt isolated from the world which is exactly what I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Thank you so much. Guests like you make my work worth the while! I really appreciate, and hope to see you soon again.
Have a lovely festive season.
Kind regards,
Nonnie

Paradise Village
Natalie C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant.

The room was smelly, mouldy. They have dogs running around the place. Jacuzzi was not working. No privacy at all, especially the kitchen area. Place desperately needs an upgrade. I wouldn't recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza D
Gesin met tieners

Very nice.

We had a very nice stay at Paradise Village! Very friendly service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dale V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Na my mening is die plek onnet, benodig opkikkering en aandag aan die terrein en aansig is baie nodig. Vir dit wat aangebied word, is die tarief baie te hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud, donker met geen opsies van verversings of kos nie - lekker vir bikers wat net braai.

Geen krag toe ons die rugby-toets teen Ierland wou kyk nie. Gasvrou baie vriendelik en gasvry. Nie veel om te doen in die winter of as die krag uit is nie - geen "back-up generator".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

I am honestly sorry about this. It was an Eskom power black-out of the entire Skeerpoort.
Kind regards

Paradise Village
Americo F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Americo F
Saam met vriende

It was great, will go back.

The place is great, it was quite cold but we enjoyed the experience. It was like being in the bush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Thank you so much for your visit. Looking forward to your next visit! I will order nice warm weather ok?

Paradise Village
Chrisna C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chrisna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, maar nie heeltemal wat ek gesoek het!

Die eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam, so 10 uit 10 vir haar! Maar as jy 'n luukse plek soek, is dit nie die plek nie. Dis baie pragtig en ek dink daar is baie potensiaal, maar dit laat my aan kamp dink. Ek dink die prys is bietjie hoog vir wat jy kry. Oulike opset, maar die bed was oud en baie hard. Die beddegoed lyk ook nie meer mooi nie, en daar was nie warm water nie, maar ek het verneem die probleem is opgelos na ons weg is. Maar soos ek sê, die eienaar gaan uit haar pad om te help so dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, I would go there again.

I enjoyed every moment there. Peace a quiet and it was a bonus that we were the only ones there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Dear Alfred,

Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay, you are a lovely couple. Hope to see you soon!

Regards,
Hendrik en Nonnie - Paradise Village

Paradise Village
Conrad A - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed!

Serene and beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Village se terugvoer

Dear Conrad,

Thank you for your review, we enjoyed your stay! Hope to see you soon!

Kind regards,
Hendrik en Nonnie - Paradise Village

Paradise Village
Denice S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed it!

Would have loved to have slept later than 05:45 in the morning, but the dogs did not allow it. However, it's a lovely place with very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R726
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Erfdeel 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNDdkMDk3LThhMmItNDY5YS1hMWUzLTQ4MTFmNjQ0NmEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R726 per nag, vir 2 mense 56 5 1 4 Plot 165 Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 15:00 -25.773637778009 27.772258523102