Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Village

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Erfdeel 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R726 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paradise Village is aan die oewer van die Magaliesrivier in die Hartbeespoort-omgewing geleë. Die oord bestaan uit 11 en suite-chalets van hout wat tussen die bome geleë is. Ons is die perfekte bestemming vir groepbesprekings, rampartytjies en verjaarsdagpartytjies.

Die hout-chalets is toegerus met dubbel- en/of enkelbeddens. Nege van die chalets het slaapplek vir 2 gaste, 1 het slaapplek vir 4 gaste en 1 het slaapplek vir 6 gaste. Linne word voorsien in al die kamers, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring. Braaigeriewe is naby elke chalet beskikbaar en daar is 2 gemeenskaplike kombuise met gas-stowe, yskas- en vriesgeriewe, breekware en eetgerei vir jou gerief. Elke kombuis het 'n televisie met DStv-toegang. Sit op die oewer van die rivier of koel af in ons swembad.

Alhoewel ons versteek is in 'n rustige omgewing onder 'n blaredak, is ons steeds naby trou-venues soos Green Leaves, Red Ivory en Leopard Lodge. Kyk uit vir Bill Harrop-warmlugballonvlugte, die Van Gaalen Kaasfabriek, Cradle-gesondheidspa, vlooimarkte en meer.

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 56 resensies vir Paradise Village
Netheid
3.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Erfdeel 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Paradise Village het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R726
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R726
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Erfdeel 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNDdkMDk3LThhMmItNDY5YS1hMWUzLTQ4MTFmNjQ0NmEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R726 per nag, vir 2 mense 56 5 1 4 Plot 165 Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 15:00 -25.773637778009 27.772258523102