+24
Selfsorg in Paradyskloof

Paradyskloof Eenheid

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andre L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Topklas verblyf in rustige omgewing. Het 'n besonder lekker oornagkeuse geniet. Voeg daarby Hanlie se hartlike gasvryheid en vriendelikheid, 'n uitstekende eenheid met keurige dekor en aparte sitkamertjie op die koop toe, en jy het 'n vyfster-resep. Sal beslis weer hier oornag as ek weer in die omgewing kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Veilig, mooi ingerig en baie goeie waarde vir geld! Heerlike en pragtige plekkie om te oornag in 'n veilige sentrale area! Baie mooi ingerig en voorsien aan alle benodighede. Baie vriendelike gasvrou ook, sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Uitstekende gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, ’n perfekte. Ons het ’n wonderlike weeklange verblyf by hierdie gastehuis gehad. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig, altyd bereid om te help met enigiets wat ons nodig gehad het. Die ligging is uitstekend—gerieflik en goed geleë om die area te verken. Die kamer was presies soos beskryf: skoon, gemaklik en goed versorg. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Highly recommend. After a long day at the hospital, it was like a fresh breeze arriving at Paradyskloof. Hanlie made us feel very welcome. The unit is tastefully decorated and very comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jancke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Pragtige eenheid, skoon, netjies en alles wat jy benodig. Paradyskloof Eenheid was baie skoon en netjies, ons het heerlik gebly. Alles wat 'n mens nodig het, is daar en die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Perfekte akkommodasie vir twee reisigers. Baie gemaklike eenheid wat met groot sorg onderhou word. Hanlie is 'n baie goeie gasvrou. Eenheid is perfek geleë, naby aan die dorp maar weg van die rumoer van studente.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Alles wat jy benodig, is daar. Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Heerlik gebly. Hanlie het aan alles gedink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldean Lanice L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We needed the break away. It was perfect. It was very peaceful and quiet and close to the shops. Hanlie and her husband are very good hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Very nice. Great stay and well appointed room. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anitav V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wat 'n pragtige eenheid met alles wat 'n mens benodig. Hanlie is 'n gasvrou! Ja, dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Pison Street, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YmEmsrdeTSEYsNTWmLK8ibUoLu13nQSyzdG1wNh28XraYduTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 2 Pison Street Eden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.96652843049 18.858649952223

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang