Parioli Court
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp-straat 27, Parioli Court-gebou, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Parioli Court is 'n woonstel in die middel van Kaapstad met 'n pragtige uitsig oor die middestad. Dit bied 'n ontspannende omgewing en het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, skottelgoedwasser, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus.
Daar is ook 'n knus sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n TV met Netflix. Hierdie woonstel is stapafstand vanaf restaurante en winkels in Kloof- en Langstraat.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig is beskikbaar.
Kamer-opset
Ligging
- Camp-straat 27, Parioli Court-gebou, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp-straat 27, Parioli Court-gebou, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom