Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Parkhouse Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Felicia L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great. Awesome place, safe and quiet. Diane was so friendly. Everything we needed was there. Close to a great restaurant in Kraal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjiese oornagverblyf. Skoon, netjiese oornagverblyf. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal beslis weer besoek. Goed geleë en loopafstand van die perfekte restaurant. Die slaapplekkie was heerlik om in te bly. Lekker privaat en my voertuig was veilig. Dit het net gepla dat daar nie 'n naam by die huis op was dat ons hom kon uitken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Really great overnight stay — clean, comfortable, and welcoming. Highly recommend. We enjoyed a really good overnight stay. The guesthouse was well kept, comfortable, and conveniently located. The service was friendly and efficient, making for a pleasant and relaxing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Li G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Clean, friendly, close to restaurant. Comfortable, clean, all you need for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Veilig, ruim, gerieflik en skoon. Netjiese kamer met baie gerieflike matras, skoon beddegoed, ruim en veilige parkering. Die houtvloere en styl van die kamer is antiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goeie keuse vir oorslaap. Baie netjiese en gerieflike oornagbestemming. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantjie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Het net oornag oppad Kaap toe. Gemaklike bed, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanti L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gerieflik geleë. Netjies. Baie billik geprys. Gerieflik geleë. Netjies. Veilig. Perfek vir 'n oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
5.0
Mei 2025

Net 'n veilige oornag plekkie nodig gehad, dit het voldoen. Alles was goed en voldoende, prys baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe326effd7c82655ef87297dc451fb905325f1d5edb886513f8c6711b1235f49a89685d629d628daa0f7d84334dcb57f81376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 2 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.719554040316 25.096894085634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang