Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkhouse Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Patricia B
1 nag
5.0
Des 2024

Very comfortable. Great hosts, super location and very clean room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons het oornag terug huis toe. Dit was skoon, netjies en modern. Ons het baie lekker geslaap! Die plekkie is skoon, netjies en modern met 'n plaashuisgevoel. Die eienaars is vriendelik en was baie behulpsaam. Sal hulle beslis aanbeveel vir oorslaap. Want jy het alles wat jy benodig. Stephen het die dag voor die tyd al vir ons 'n plekspykertjie gestuur, hy het ook ingeloer by ons op ons pad en seker gemaak ons vind die plekkie. Hy was baie behulpsaam ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi F
1 nag
5.0
Des 2024

Netjies, rustig en baie lekker. Baie dankie! Dit was baie aangenaam. Perfekte plek vir oornag oppad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie gemaklik, lekker gerus. Perfek vir daai lang pad Kaap of Johannesburg toe. Goed geleë vir wanneer die lyf moeg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Burthel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig gewees. Dit was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seamus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Value for money! It was everything we needed. The location was perfect with restaurants close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
1 nag
4.8
Des 2024

Excellent. Pretty, stylish, accommodating, friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 2, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe326effd7c82655ef87297dc451fb905325f1d5edb886513f8c6711b1235f49a89685d629d628daa0f7d84334dcb57f81376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.719554040316 25.096894085634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang