Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Vishoek

Partridge Place

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Mountain Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Partridge Place is 'n selfsorgwoonstel op die berghange van die Elsies Peak wat in Vishoek, 'n kus voorstad van Kaapstad, geleë is. Dié stylvolle woonstel front na die see en het 'n asemrowende uitsig oor Vishoek se baai.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en twee stoele en 'n beeldskone uitsig.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rònel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Mountain Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Partridge Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA

20 Mountain Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6d5e1127bdf66671f32a0d2d22b85755a3561264e2602d384e6aabdcc3978ce7a3dbf32b54d817bf992f85ed28cf161979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
4 5 1 5 20 Mountain Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142862302866 18.42737285582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang