Partridge Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Basiese selfsorg
Beddegoed, handdoeke en kombuislappe word voorsien.
Genoeg skoonmaakmiddel, tee, koffie en suiker word vir die eerste dag voorsien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die balans moet voor of op die inklokdatum betaal word.
'n Breekskadedeposito word gehef. Dit sal binne 1 week ná die uitklokdatum via 'n bankoorplasing terugbetaal word nadat 'n inventaris nagegaan is en moontlik aftrekkings gemaak is.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode en word slegs buite op die stoep toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-weg 20, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18