Beskrywing
Die Sabrina-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n privaat binnehof en braaigeriewe. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n slim-televisie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. 'n Linnefooi van R150 word gehef vir besprekings vir net 1 nag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite- badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en 'n onderdakbraai-stoep. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. 'n Linnefooi van R150 word gehef vir besprekings vir net 1 nag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer en 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek van die straat af en 'n onderdak-braai-patio. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n slim-televisie. Ideaal vir 'n paartjie met 2 kinders, aangesien daar 2 enkelbeddens in die gemeenskaplike area is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. 'n Linnefooi van R150 word gehef vir besprekings vir net 1 nag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Amber- eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en 'n onderdakbraai-stoep. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. 'n Linnefooi van R150 word gehef vir besprekings vir net 1 nag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Kormorant Street, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang