Pause @ PineCreek
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Amy Searle Street, GreatBrak, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pause @ PineCreek is 'n knus houtkothuis in die privaat Pine Creek Vakansieoord in Groot-Brakrivier. Die oord is langs die rivieroewer geleë en is binne maklike bereik van gewilde strande soos Suiderkruis, Glentana, Reebok, Tergniet en Klein Brak. Groot-Brakrivier lê ongeveer halfpad tussen George en Mosselbaai, en Hartenbos is ongeveer 20 minute se ry weg.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het direkte toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die eenheid maak oop na 'n houtdek met trappe wat na die rivier lei, wat 'n rustige plek bied om te ontspan.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, klein oond, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en braaibenodigdhede.
Gaste het toegang tot al die oord se geriewe, insluitend die gemeenskaplike swembad, speelarea, piekniekplekke, minigolfbaan (teen 'n bykomende koste), kano's, 'n snoepwinkel en 'n waskamer.
Linne, sowel as bad- en strandhanddoeke, word voorsien vir gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rochelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 133 Amy Searle Street, GreatBrak, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Pause @ PineCreek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Amy Searle Street, GreatBrak, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang