+32
Selfsorg in Wilgehof

Pelgrimsrus in Bloem

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Allan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Recommended to any couple for overnighting. Clean, comfortable and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Thank you, Allan! Much appreciated!

Esther B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gemaklik, skoon en veilig. Baie dankie - ons het weereens baie lekker gebly. Gemaklike netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Dankie Esther! Kom gerus weer!

Mercia N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Awesome lekker. Vriendelik, mooi plekkie. Gemaklik, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Dankie. Sien julle hopelik gou weer!

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Goeie waarde vir geld. Gerieflike oornag fasiliteit vir ons reis van Gauteng na die Kaap. Vriendelike ontvangs en gasvryheid, baie dankie! Skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Was beslis die moeite werd. Ons het baie lekker gebly. Het my man by die lughawe gaan haal en toe die aand oorgbly. Als was baie netjies en mooi skoon. Kan hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable with no issues at all. Great accommodation with a very accommodating host! The room was great and beautiful. It was equipped with everything we needed. Great for two people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Baie dankie. Julle was eersteklas!

Michael B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Very nice, safe and clean unit. I love the bonus of homemade rusk. Very nice, clean and sufficient for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Hi Michael. Thank you so much!

Michael B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Very nice, safe and cool. The stay was awesome, the owner very friendly, helpful and generous. I would recommend Pelgrimsrus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dérek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Stals Road, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f1b0a46f60d0fd3f5989191aa77f2cf145d84512a2c7f86dca8da6e0207b3d77e17c044b4db4fe894d1bf201d75468b8112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 37 Stals Road Wilgehof 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.131581987492 26.184679826319

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang