Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wilgehof

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Wilgehof van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilgehof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wilgehof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilgehof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilgehof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilgehof Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilgehof

Overnight @ Fleur is 'n selfsorg-tuinwoonstel agter op 'n residensiële erf in Wilgehof, Bloemfontein en bied gerieflike, veilige oornagverblyf. Die erf is verdeel om privaatheid te verseker. Dit is ideaal vir saker...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilgehof

Stay at Fleur is 'n knus selfsorgeenheid in Bloemfontein vir 2 gaste. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ...

10% af Aanbod!
VanafR400
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilgehof

@ 16 Monty - Self-Catering for Two bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n aparte eenheid op die eienaar se perseel. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en is langs die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang en 'n afstand...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Wilgehof

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Greenleaf Guestlodge bied gerieflike akkommodasie in 'n luukse lodge in Universitas, Bloemfontein naby aan die N1 met maklike toegang tot die hoofweë en besienswaardighede. Verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat sla...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Namib Guest Rooms is in die stil, boomryke woonbuurt van Universitas aan die westelike kant van Bloemfontein geleë, tussen die Universiteit van die Vrystaat en die N1. Dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegan...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Mai Guest House is 'n selfsorggastehuis in Universitas, Bloemfontein naby skole soos Grey College en Eunice, en ook naby die Universiteit van die Vrystaat en die Sentrale Universiteit van Tegnologie. Die verblyf be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R340
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Park West, Universitas

3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein. Die eenheid is op residensiële eiendom. Dit is een slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Park West, Universitas

32 on Calvyn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Park West, Bloemfontein. Dis ideaal naby die area se geriewe en besienswaardighede. Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens met elektriese komberse. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospitalpark, Fichardt Park

Pasteur Guesthouse bied oornagverblyf in Bloemfontein, naby hospitale, winkels en skole. Die stad het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. D...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Park West, Universitas

Wilreco is 'n volledig toegeruste selfsorg-gesinswoonstel met 2 slaapkamers in Bloemfontein. Dit is naby sportstadions, skole, UOFS, winkelsentrums en hospitale. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en kinde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wilgehof akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za