+46

Pelgrimsrus in Bloem

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Stals Road, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pelgrimsrus in Bloemfontein bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die Vrystaat, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea/kombuis. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beide die stort en die stoof werk op gas.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, breekware en eetgerei. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n televisie en gratis WiFi. Hierdie ruimte bevat ook twee slaapbanke wat in dubbelbeddens omskep kan word. Linne en komberse word vir hierdie beddens voorsien.

Buite is daar 'n skaduryke sitarea en braaigeriewe beskikbaar.

Sien ook "The Pinnacle @ Pelgrimsrus" vir 'n bykomende kamer wat bespreek kan word om twee ekstra slaapplekke te bied. Dit is ideaal vir groter groepe wat meer akkommodasie benodig.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marilize G
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. Gerieflike oornag fasiliteit vir ons reis van Gauteng na die Kaap. Vriendelike ontvangs en gasvryheid, baie dankie! Skoon en go...
Sien meer
Des 2025
Charleen V
Gesin met tieners
5.0
Was beslis die moeite werd. Ons het baie lekker gebly. Het my man by die lughawe gaan haal en toe die aand oorgbly. Als was baie netjies en mooi skoon...
Sien meer
Des 2025
Nadia J
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable with no issues at all. Great accommodation with a very accommodating host! The room was great and beautiful. It was equippe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Michael B
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice, safe and clean unit. I love the bonus of homemade rusk. Very nice, clean and sufficient for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Michael B
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice, safe and cool. The stay was awesome, the owner very friendly, helpful and generous. I would recommend Pelgrimsrus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dérek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Stals Road, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Pelgrimsrus in Bloem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Stals Road, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1555375a097e772d15041522fc257301c071af497917cde457262a4aed0fed2b2ddc6820c6f8240d11cdb6427dc94fe369ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 37 Stals Road Wilgehof 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.131581987492 26.184679826319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang