Penny's Rest House
Beskrywing
Elkeen van die 2 slaapkamers bied slaapplek aan 2 gaste en het sy eie ingang, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweplaatstoof, mikrogolfoond en yskassie toegerus. Ander geriewe sluit WiFi en 'n slim-TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Gaste moet asb. bedag wees op ander gaste en harde musiek of geluide vermy. Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellike te verlaat indien hulle nie by hierdie reëls hou nie.
Slegs die aantal gaste wat op die bespreking gespesifiseer word, sal toegelaat word om van die verblyf gebruik te maak.
Kliënte moet hul kamers redelik netjies agterlaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n privaat ingang. Bykomend het die en suite-badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en yskassie toegerus. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n slim-TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Gaste moet asb. bedag wees op ander gaste en harde musiek of geluide vermy. Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellike te verlaat indien hulle nie by hierdie reëls hou nie.
Slegs die aantal gaste wat op die bespreking gespesifiseer word, sal toegelaat word om van die verblyf gebruik te maak.
Kliënte moet hul kamers redelik netjies agterlaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Rue Emmy Street, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang