Beskrywing
Dié kamer het 'n outentieke Frans-Provensaals-styl, 'n koningingrootte-bed met 100%-perkalkatoenlinne, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort en gratis toiletware. Die kamer het 'n stoep en 'n privaat ingang, en is met 'n yskassie, bad- en strandhanddoeke, 'n haardroër, lugversorging, 'n verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Romantiese geskenkmandjie is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en kan rose, sjampanje, kerse en sjokolade insluit.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en moet voor bespreking bevestig word, aangesien nie alle kamers geskik is nie.
Honde moet te alle tye aan 'n leiband gehou word en word nie in die ontbytarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is tussen bome en kusbos, is die perfekte wegbreekplek vir natuur- en wildliefhebbers wat op soek is na 'n rustige ontsnapping maar tog 'n bietjie luuksheid wil hê. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met 'n stoofplaat en mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
'n Romantiese geskenkmandjie is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en kan rose, sjampanje, kerse en sjokolade insluit.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en moet voor bespreking bevestig word, aangesien nie alle kamers geskik is nie.
Honde moet te alle tye aan 'n leiband gehou word en word nie in die ontbytarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n outentieke Frans-Provensaals-styl, 'n koninggrootte-bed met 100%-perkalkatoenlinne, 'n aparte sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, losstaande bad en gratis toiletware. Die kamer het 'n stoep en 'n privaat ingang, en is met 'n yskassie, bad- en strandhanddoeke, 'n haardroër, lugversorging, 'n verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Romantiese geskenkmandjie is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en kan rose, sjampanje, kerse en sjokolade insluit.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en moet voor bespreking bevestig word, aangesien nie alle kamers geskik is nie.
Honde moet te alle tye aan 'n leiband gehou word en word nie in die ontbytarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, DStv, 'n yskas, gasvryheidskinkbord, linne, strandhanddoeke, haardroër en 'n balkon in. Die kamer het sy eie privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Romantiese geskenkmandjie is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en kan rose, sjampanje, kerse en sjokolade insluit.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en moet voor bespreking bevestig word, aangesien nie alle kamers geskik is nie.
Honde moet te alle tye aan 'n leiband gehou word en word nie in die ontbytarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa is 'n ruim drieslaapkamereenheid. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde kamers het koningingrootte-beddens en 'n gedeelde badkamer. Daar is ook 'n kombuis, 'n ruim sitkarea en 'n stoep met 'n eetarea. Dit is die ideale gesinsvakansie-eenheid net 300 m vanaf die hoofstrand. Die Garden Villa bied selfsorgverblyf en sluit 'n heerlike ontbyt wat by die hoof-B&B bedien word in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
'n Romantiese geskenkmandjie is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en kan rose, sjampanje, kerse en sjokolade insluit.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi en moet voor bespreking bevestig word, aangesien nie alle kamers geskik is nie.
Honde moet te alle tye aan 'n leiband gehou word en word nie in die ontbytarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Mdoni Road, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 47 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang