Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petite Provence B&B

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Petite Provence B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lauren D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D
Gesin met klein kinders

Accommodating, friendly, comfortable.

We were a wedding party of 12 people. They were very accommodating when the photographer arrived for the groomsmen's photo session and we had a fabulous stay. The only slightly frustrating aspect of our stay was the parking (which is beyond their control) which is a bit of a shambles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie N
Enkelreisiger

Well done.

Nice staff, thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petite Provence B&B se terugvoer

Thank you. We are so glad that you enjoyed your stay.

Petite Provence B&B
Stephen T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful property.

The room has been really well designed and decorated. The whole property really does feel like you are in France. The garden is smaller than it appears in the photos but is really pretty and peaceful. They had a fantastic spread available for breakfast. The only small negative is that the Honeymoon Suite room is set apart from the main building and doesn't look out over the garden like the other rooms do - instead the view is of the roof, parking, and laundry courtyard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely sublime! Transported into a space of peace and intrigue.

Staff were extremely helpful and accommodating. The layout created a 'foreign' wonderful experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean J
Gesin met tieners

Beautiful property with lovely gardens with a short walk to the beachshort.

The staff were welcoming and helpful. The complimentary breakfast was very generous. We brought our dog with us and he was also welcome and we had easy access to the garden. Also helpful was a microwave to heat up any meals we brought back to the room. There is a table and chairs to sit outside your room. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petite Provence B&B se terugvoer

Thank you so much. We hope to see you again.

Petite Provence B&B
Cornelius V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer het soveel karakter en is skoon en baie gerieflik.

Die atmosfeer laat jou voel asof jy in 'n Franse Chateau is. Die kamer waarin ons was het soveel karakter gehad en die tuin is so netjies. Die area is stil en ons het baie veilig gevoel. Die mense is baie vriendelik en ons het waarlik 'n heerlike ondervinding gehad. Petite Provence sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petite Provence B&B se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly dat julle jou tyd by ons geniet het en ons hoop om julle weer te sien.

Petite Provence B&B
Kelello T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelello T
Saam met vriende

Great B&B. Would recommend.

Lovely stay, friendly and accommodating staff. The place itself is beautiful, we had Room 10 and the view from the room was gorgeous. I would suggest you rent a car as Ubers are hard to come by in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tharina P

Goeie ligging.

Ons het heerlik gekuier. Ontvangs en personeel was baie vriendelik. In vergelyking met ander B&B's en prysklas het ons bietjie meer verwag van die ontbyt en koffie-/teegeriewe in die kamer. Dankbaar dat ons ons hond kon saamneem. Daar was baie werkers op die perseel sonder identifikasie of die B&B se kleredrag en ek was bietjie bekommerd oor my dogter se veiligheid wat alleen in haar kamer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb, different, unusual - and excellent.

Manager was fantastic - friendly, knowledgeable, helpful. So too were the rest of the staff. Love to go back. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petite Provence B&B se terugvoer

Thank you for your review! We also look forward to hosting you again soon!

Petite Provence B&B
Lotta E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lotta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese plek, maar die bespreking moet meer spesifiek gedoen word.

Die kamers is nie presies dieselfde nie en dus maak dit 'n groot verskil watter kamer jy kry. Dit sou mens die telleurstelling spaar as elke kamer apart gelys word met foto's om te kan sien presies wat beskikbaar is en wat jy kry voor jy bespreek. Die bestuur was egter baie behulpsaam met die oplossing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petite Provence B&B se terugvoer

Good day, thank you so much for your review. On the website, we do give the names of each room with a photo so that guests can select a specific room if they would like, but we thank you for your suggestion and will strive to improve this as well.

Petite Provence B&B
Riaan N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n fantiestiese tyd gehad en die wonderlike verblyf het grootliks bygedra daartoe.

Die diens was uitstekend en die ontbyt ook. Die mense wat daar werk is professioneel en vriendelik. Ons kamer was ruim en ons was mal oor hulle meubels. Ons sal verseker die plek aanbeveel vir akkommodasie in Saltrock en Ballito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petite Provence B&B se terugvoer

Baie dankie.

Petite Provence B&B
Cathy F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely room, excellent breakfast.

It is beautifully decorated. It is close to the beach. The room had a beautiful view of the pool area and garden. Great hosts and a yummy breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petite Provence B&B se terugvoer

Hi Cathy. We're thrilled to hear you enjoyed your stay with us. Thank you so much for taking the time to review us. We hope to welcome you back again soon.

Petite Provence B&B
Martina S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina S
Enkelreisiger

Ek het heerlik gebly. Dis 'n ware Franse-ondervinding!

Petite Provence B&B se diens was goed en die ligging uitstekend. Die dekor is pragtig en ek sal vir seker weer daar tuisgaan. Ongelukkig wou die TV nie werk nie en ek wou nie iemand onnodig laat pla nie. Omdat ek alleen gereis het, was ek verveeld sonder die TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahlubi M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlubi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our short stay.

Staff really friendly and helpful. Breakfast was nice and fresh. Wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Ons het dit vreeslik geniet. Van inkloktyd tot uitklok tyd. Die staff is vriendelik en helpvol. Enigste ding was die muskiete. Ons het teruggekom vol muskietbyte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Gesin met tieners

Pragtige verblyf. Die tuinwoonstel was ruim, skoon en goed gemeubileer.

Netjiese tuin, swembad and goeie ontbyt. Parkering knap vir al die voertuie wat moes parkeer, met min ruimte vir sleepwaens. Dit was die enigste probleem. Sal Petite Provence beslis aanbeveel en ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne V
Gesin met klein kinders

Attention to detail, with well rounded breakfast.

We had a lovely stay. Everything was clean and very well stocked on all the essentials, and the breakfast was very nicely prepared. Hope to see you again one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natali M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natali M
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis met alles wat mens nodig het.

Ons het heerlik in die Garden Cottage by die gastehuis gebly. Ten volle toegerus en privaat, baie mooi versier, skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig en het uit hulle pad uit gegaan om ons verblyf vir ons so gerieflik en gemaklik te maak as moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig, loopafstand van die strand.

Uitstekende, vriendelike diens en baie gemaklike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Petite Provence is regtig 'n pragtige plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie mooi, netjies verblyf. Vriendelike ontvangs. Sal enige tyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pictures cannot do justice to how special this place is. The location is everything!

French style interior and very friendly host. Neat and well maintained rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Heerlike blyplek om te ontspan met kinders, naby die see, veilig en pragtig met heerlike ontbyt en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dekor en lieflike omgewing.

Die ontbyt was 'n treffer met varsgebakte brood elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Vriendelike ontvangs, puik verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly!

Baie mooi en netjies, swembad en gras vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie nagte vir 'n huweliksherdenking.

Baie lekker gebly en die diens was baie vriendelik en hulpvaardig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

We had a great time at a lovely location

We had a great time at a lovely location

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Besigheidsreis

Puik!

'n Baie mooi gastehuis met puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elreda D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elreda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, uitstekende ontbyt en lieflike personeel.

Elke person soek iets anders in 'n gastehuis. Ek het dit baie positief ervaar. Die personeel was professioneel, die kamers/eetplek netjies, die ontbyt uitstekend en die atmosfeer salig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmbodi R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mmbodi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was ideal for a getaway for myself and hubby

It was private and quiet but close enough to everything we needed. The cleaning staff and the owner were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyson G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tyson G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful

A beautiful B&B in a lovely location. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tllhotlhomisang B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tllhotlhomisang B
Gesin met tieners

Excellent view ocean

From the bedroom window you get a lovely ocean view. Garden well trimmed and yard clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina H - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay...from the moment I walked in, to the second I left...will definitely be back

Top notch value for money....I had a really great stay and am especially impressed with your hospitality, comfortable bed and beautiful decor. Well done guys!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13cbe7b18a2647e816ea0664500833310f7c058cab0367296a162945f429ef619493b4a9b15a50cf8fac6cb21332aa174cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 7 Mdoni Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.506068570717 31.232465207576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem