+95
Gastehuis in Paradys

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lisa D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Had everything we needed. Great location and views. Small but well equipped for what we needed. Friendly hosts and were more than obliging when we had to cancel breakfast last minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Paradys op die Knysna meer. Baie oulike verblyf. Uitstekende uitsig oor die meer. Ons het 'n heerlike ontbyt ook geniet (teen 'n addisionele bedrag). Ons het net een aand oorgeslaap en wens ons kon langer bly om op die stoep te sit en oor die meer uit te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, pragtige uitsig. Baie lekker gebly. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon N
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Perfect. I was happy with my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Ons kuier in Knysna was baie lekker. Baie lekker gebly, maar sal dit nie aanbeveel nie. Dit was baie warm - ons moes met die deur oop geslaap het. Die verkeer maak so 'n geraas dat ons gesukkel het om te slaap. Jy kan nie die deur toe maak nie, want daar is nie aircon nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gillian
Phoenix Lodge and Waterside Accommodation
We struggle to understand why you did not use the overhead fan. This is what most guests do and do not have a problem. If your top priority is air-conditioning, then book a room with air-conditioning and pay the related price. It is pointless booking a room that states clearly that it has an overhead fan and then complaining that it didn't have an air-conditioner. Also, the room has windows, we also do not understand why you didn't use them and felt compelled to leave the door open. We are very centrally situated, across the road from the beautiful Knysna Heads and Lagoon and yes, all guesthouses in this area do have some road noise. We have no control over the layout and design of Knysna.

Angelique S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike atmosfeer, goeie diens en lekker gerus. Ons het baie lekker gebly – baie dankie! Die diens was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very nice. Beautiful scenery. This place is nice to stay overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Beautiful. Friendly client service and very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refiloe N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Beautiful view. Room had a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig met 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die kamers is netjies en mooi skoon. Pragtige uitsig oor die meer. Ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

126 Old Cape Road, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52770e0016c1300eb3dcca75996590d121ed8e4d2984b6544bab28e8caf969850971191ece5aa6092fdd717628b81f6c6736?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 126 Old Cape Road Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036727235347 23.030011050262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang