Beskrywing
Hierdie sonkrag-aangedrewe drieslaapakmerhuis het slaapplek vir 6 gaste. Al die slaapkamers het koningingrootte-beddens. Daar is 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer op die stoep het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, 'n broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met opsionele DStv. Dit lei na die onderdakstoep met 'n ingeboude braai en meubels. Daar is 'n KolKol-bad op die stoep met 'n berguitsig. Verder is daar ook 'n Dover-stoof beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal nie deur die hele plaas kan ry nie.
4x4-voertuie mag vrylik op die plaas rondry.
Gaste kan 'n wildrit op die agterkant van Ou Stoffel teen 'n ekstra koste vooraf bespreek. Sitplekke is binne beskikbaar vir gaste wat 'n gladder rit verkies.
'n Eerlikheidswinkel is in die kothuis beskikbaar.
Eiers kan vooraf teen 'n ekstra koste vir ontbyt bestel word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie sonkrag-aangedrewe drieslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek wat na die stoep met 'n ingeboude braai en meubels lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal nie deur die hele plaas kan ry nie.
4x4-voertuie mag vrylik op die plaas rondry.
Gaste kan 'n wildrit op die agterkant van Ou Stoffel teen 'n ekstra koste vooraf bespreek. Sitplekke is binne beskikbaar vir gaste wat 'n gladder rit verkies.
'n Eerlikheidswinkel is in die kothuis beskikbaar.
Eiers kan vooraf teen 'n ekstra koste vir ontbyt bestel word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Robertson Road, Farm 269, 31.1 km from Robertson, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang