+21
Selfsorg in Hartenbos

Picklers View

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantasties en 110% waarde vir geld. Ons was 2 couples met 3 kinders tussen ons. Dit was regtig so lekker om by Picklers View te bly. Die kinders het dit vreeslik geniet en ons grootmense ook, ons het almal die pickle game gespeel. Die weer was fantasties so ons het die eerste aand die onderdak braai gebruik en die Saterdagaand die boma benut. Die uitsig is vreeslik mooi. Alles werk in die huis en is net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

27 Rooiels Street, Hartenbos, Mossel Bay, 9300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5099cda0ec97317e57862548ea3e1812de2f5644375be089625a632e2cec3842bff3a251350e6c1b587da1e914a1e54d74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 27 Rooiels Street Hartenbos 9300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123997101733 22.099119101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang