+33
Selfsorg in Clarens

Piccolo Nido

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wikus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

10 jaar huweliksherdenking en ons seun se 32ste verjaarsdag heerlik gevier. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Ons is baie bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die terugvoer. Mooi bly.

Dorathea C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Heerlike kuier saam vriendinne in sprokiemooi omgewing, met uitsig oor die berge. Lieflike ruim huis met fantastiese uitsig. Baie goed toegerus, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mac L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastic peaceful. Lieflike plek, sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir die lieflike stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamera N
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Highly recommend this stunning property. Perfectly located self catering cottage. Fully equipped home. The website's agent, Fran, is absolutely great. Overall, my family and I had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brad C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Enjoyed the house very much. Liked the privacy and big yard for our dog Bella. Nice braai area with an awesome view. Glad there was parking inside and a shade net for my car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Piccolo Nido
Hi Brad, We are very happy you enjoyed your stay. Warm regards, Amanda

Quentin V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Gemaklik. Baie lekker en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netjies, veilig en skoon. Jipp, baie dankie! Lekker ruim en asemrowende uitsig, en netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfek, pragtig, skoon, goed ingerig en veilig met baie spasie. Baie dankie vir al jul moeite om ons te akkommodeer! Ons was hartseer dat ons net een nag oorgeslaap het, en sal beslis weer van jul gebruikmaak wanneer ons weer in Clarens oorbly! Die huisie is perfek, met alles wat mens nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Ons is regtig bly julle het lekker gekuier

Marié S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustig, lieflike natuurskoon. Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Ruim kamers, skoon en netjies. Mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly en lekker warm geslaap. Die huis het alles en meer wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R4 100
10 % AF
R 4 100 R 3 690
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 100
10 % AF
R 4 100 R 3 690
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 100
10 % AF
R 4 100 R 3 690
per nag (plek vir 10)
Bespreek

236 Bester Street, Clarens, 9770, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c1fa1d74395ec69c279a377bc8e5faf8820f1e6b8458f82f90bd450009f3f2ede635e4d3a451ed0e34ab35d4465e0325dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 100 nouVanaf R3 690 per nag, vir 10 mense 77 5 1 5 236 Bester Street Clarens 9770 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518937 28.42148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang