Pier Plesier

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sw V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly en gekuier. Gasheer was baie vriendelik en beskikbaar. Ons het heerlik gekuier. Alles was netjies en ontvangs was vriendelik en heeltyd bereid om te help waar nodig. Ongelukkig het die WiFi gesukkel om te werk op ons selfone. Verder was dit 'n perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Asemrowend en ontspannend. Netjiese akkommodasie, plek goed ingerig met alles wat jy nodig het. Asemrowende uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great. Een van die beste wat ons al by gebly het! Bitter lekker gekuier! Plek se view is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige uitsig. Alles in die eenheid was perfek. André, ons gasheer, het ons baie tuis laat voel. Uitsig is onbeskryflik en ons sal Pier Plesier beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantasies. Moenie huiwer nie, bespreek bloot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig met die geruis van die see. Wonderlike ligging met aande op die stoep. Pragtige sonsondergang. Netjies en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gunsteling. Tweede keer wat ek hier oorslaap. Fantasties soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthe-Mari H
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfek, sal definitief aanbeveel. Wat 'n fantastiese plekkie! Ek sal dit definitief aanbeveel, so skoon en netjies en die uitsig is asemrowend. Ek kan glad nie fout vind nie. Wat 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig. Baie vriendelik ontvang deur Andre. Plekkie was pragtig skoon en baie gerieflik vir 2 mense. Sal beslis weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

200%. Wonderlike plek. Wonderlike gasheer. Jy is tops! Ons kom weer vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 205

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Bay Road, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang