+59

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 208 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kirsten M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beautiful apartment, so well equipped. Best beach and view. Stayed at Vic Bay 27 years ago for our honeymoon. Exactly how we remembered it. Such an awesome place in South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dis hoe mens Victoria Baai kan beleef. Vir seker een van die bes-geleë plekkies, as jy 'n rustige aand reg langs die see wil ervaar. Die kamer was gerieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfekte sentrale strandhuis in Victoriabaai. Het ons dadelik laat tuis voel in die Praag van Victoriabaai. Die eenheid was veel ruimer as wat die foto's ons laat glo het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflik lekker gebly. Beste uitsig en het lekker geswem. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Peaceful and relaxing. Very comfortable with a great, helpful host. Beautiful spot right on the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lennox D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absolutely perfect. The accommodation was excellent. You cannot beat the position of the accommodation. The views are out of this world. I would definitely recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beste waarde vir geld | Teen die see | Saligheid en vrede vir die siel | Veilig. My heel gunsteling plek ooit! Hele gastehuis is opgradeer, maar buiten dit, personeel, bestuur en eienaars voel al soos familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag
5.0
Feb 2026

Very comfortable. Excellent, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig. Ons het heerlik gebly, dit was so lekker rustig en stil. Plekkie is mooi skoon en netjies. Sal aanbeveel vir enige iemand wat bietjie rus nodig het. Sal enige tyd weer van Pier Plesier se verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 232

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 950
20 % AF
R 1 950 R 1 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 950
20 % AF
R 1 950 R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 950
20 % AF
R 1 950 R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Victoria Bay Road, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 208 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang