+42
Gastehuis in Pretoria-Oos

Pierneef's Kraal

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Knoppiesdoorn Avenue, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pierneef's Kraal is in Lynnwood Manor in Pretoria-Oos geleë. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunstenaar tussen 1939 gewoon en gewerk het. Verblyf word aangebied in 7 vrystaande eenhede en dis naby Lynnwood Ridge en die Pretoria Botaniese Tuine.

Die 7 eenhede is op 'n landgoed van sowat 2 hektaar en het elkeen 'n privaat veranda of tuin. Die landgoed bied slaapplek vir 24 gaste in die opgeknapte eenhede. Elkeen het 'n en suite-badkamer en word daagliks skoongemaak. Linne, handdoeke, sjampoe, lyfseep en pantoffels word voorsien. Daar is 'n restaurant op die perseel wat ontbyt en ligte maaltye bedien.

Die landgoed is sowat 5 km vanaf die Menlyn Park Winkelsentrum, 2 km vanaf Lynnwood Bridge, wat restaurante en die Atterbury Teater behuis en 3 km vanaf die Glenfair Winkelsentrum. Die Hatfield Gautrein-stasie is ook net 10 minute van ons af en die ligging bied maklike toegang tot die N1- en N4-hoofweë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzette M
Saam met lewensmaat
5.0
Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was skoon en smaakvol. Ons het die tyd by Pierneef's Kraal terdege geniet!
Apr 2026
Anita D
5.0
‘n Lushof in die stad. Pierneef's Kraal is die ideale plek om oor te bly of sommer te rus in Pretoria. Dis sentraal in Lynnwood, maar ook rustig en st...
Sien meer
Des 2025
Renier B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ligging. Topklas persoonlike diens. Onverbeterlik. Sien sterre.
Okt 2025
Wilna Louw W
Saam met vriende
4.6
Goeie verblyf in Pretoria. Die tuin en die mooi groot ou bome is pragtig. Verblyf was goed en ligging goed vir waar ons moes wees.
Nov 2025
Chantel M
Gesin met klein kinders
3.8
Aangenaam. Verblyfervaring. Ons verblyf was baie aangenaam – die omgewing is rustig en ideaal vir ontspanning. Ek was egter effens teleurgesteld dat o...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 30 Knoppiesdoorn Avenue, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Pierneef's Kraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Knoppiesdoorn Avenue, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZjJmNDg1LWQzOTAtNDUzNi04NTRhLTViYjBjNjRiOTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 30 Knoppiesdoorn Avenue Lynnwood Manor 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.752248323242 28.287106691996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang