Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pierneef's Kraal

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Pierneef's Kraal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marie T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike nostalgiese atmosfeer. Natuurstilte in die stad. Ons het heerlik gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewan B
Saam met vriende

Super great.

Super lekker plek, beste dens, baie mooi en was net baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vredevolle rus op 'n pragtige plek!

Vriendelike personeel/eienaars. Pragtige, netjiese tuin, kamer en restaurant. Lekkerste kos! Ek sal enige tyd weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morkel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal!

Lekker stil omgewing. Naby genoeg aan winkelsentrums, ens. Restaurant op die perseel is lekker gerieflik. Kragopwekker het ons verblyf sorgeloos gemaak. Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gela D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gela D
Gesin met tieners

Beautiful. Peaceful setting, very pleasant stay.

Such a relaxing atmosphere, great service, extremely friendly with an unusual different varieties of breakfast, enjoyed it very much. Can only recommend Pierneef's Kraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, baie skoon en netjies.

Groot, gerieflike kamers, baie netjies. Vriendelike ontvangs. Groot rustige tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende gasvryheid en heerlike kos!

Annette en span het ons spesiale versoeke ter harte geneem. Sy het verseker dat ons verblyf spesiaal en van die hoogste gehalte was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite D
Enkelreisiger

Rustige, veilige, romantiese atmosfeer.

Uitstekende gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 sterre is te min.

Die diens is van die beste nog ooit wat ons teëgekom het. Dankie vir die wonderlike gasvryheid en hulp. Ons kom vir seker weer by julle tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastassja P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja P
Gesin met klein kinders

Rustig, beautiful plek waar 'n mens kan rus.

Die gasvryheid was awesome. Die ontbyt was so heerlik en ons waardeer al die moeite om dit vir ons kinders so gemaklik as mootlik ook te gemaak het. Die kamers is beautiful en so mooi skoon en die tuine is pragtig. Sal vir seker enigetyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P

Gemaklik en pragtige verblyf met hartlike, gasvrye diens.

Dankie vir die hartlike "kaggelvuur" ontvangs, Anette. Geen versoek was te veel moeite nie. Pragtige verblyf. Gemaklike bed met kwaliteit linne en die mooiste badkamer. Groot waardering vir die detail om nie van die ontbyt te praat nie! Sal verseker weer aanklop by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan (at) B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan (at) B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en sentraal.

Kamers en personeel is uitstekend. Die ontbyt baie goed. Baie aangename ondervinding, sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Enkelreisiger

Absolutely beautiful setting, ideal location and very attentive staff. I will never stay anywhere else again when visiting Pretoria.

Pierneef's Kraal offers luxurious privacy and serenity in a beautiful environment. The rooms are spacious, clean and beautifully decorated. The accommodation is set in a lush garden and although the location is in the heart of the city, the visitor is never aware of traffic or noise pollution. Security gates ensure safety and there is enough space for children to play or to have friends over. Breakfast was a highlight and the owners are attentive to your every need. I had the most wonderful stay and would never stay anywhere else again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf in mooiste omgewing.

Voel nie asof jy in die stad is nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 555
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R1 555
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R1 555
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knoppiesdoornlaan 30, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZjJmNDg1LWQzOTAtNDUzNi04NTRhLTViYjBjNjRiOTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 555 per nag, vir 1 mens 14 5 1 5 30 Knoppiesdoorn Avenue Lynnwood Manor 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.752248323242 28.287106691996