+20
Selfsorg in Kleinbaai

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sophia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Asemrowend. Die plek het ons verwagtinge oortref. Ek dink nie daar is 'n plek in Kleinaai met 'n mooier uitsig oor die baai nie. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Dit was wel 'n uitdaging om te braai op die balkon, want ongelukkig was dit winderig. Maar verder was ons baie gelukkig en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anmarie
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Baie dankie vir die mooi woorde. Ongelukkig kan die wind 'n mens bietjie pootjie.

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wat 'n fantastiese eenheid met 'n wonderlike uitsig! Ideaal geleë. Ons het fantastiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody-Ann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Asemrowend. The view was amazing, check-in was seamless and the area was so peaceful. Would love to revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

The self-catering apartment at Piknwyntjie exceeded expectations. The self-catering apartment at Piknwyntjie exceeded expectations, offering a neat, clean, and comfortable stay. The view was breathtaking, with peace and quiet far from the busy city. Kleinbaai felt like God’s creation, nature at its best, truly food for the soul. I will definitely book this apartment again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anmarie
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Thank you for the kind review. You are always welcome at Piknwyntjie.

Talitha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Recommended with a beautiful view. We had a wonderful stay, well equipped and situated. We had everything we needed. Beautiful view and homely feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anmarie
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Thank you for taking the time to review Piknwyntjie. You are welcome to come and stay with us again.

Mc P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlik, rustig, goeie uitsig en skoon. Heerlik gebly, skoon en netjies - vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anmarie
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Ek is bly julle het die tydjie by Piknwyntjie geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Jo-Anne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was lovely views, beautiful stoep with braai, perfect. Very friendly hostess. Very sweet flat, beautiful views with braai on the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anmarie
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Thank you for the kind review. I am glad you enjoyed your stay with us.

Jennifer D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very good, thank you. Great stay, wonderful balcony with views, comfy bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasies. Fantasies sal dit enige tyd weer bespreek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Memorable. Our stay was very pleasant. Very neat and very clean. Great location. We would definitely return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Kabeljou street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee33c1b50c230ade4dbcb48eeecfd3d532b80009d2e5b2968f80aab3334ef74d26f1920a97273b101a38e63d1137fcdeab80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 19 Kabeljou street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.618637451299 19.350860131283

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang