+32
Selfsorg in Magoebaskloof

Pinella and Castanea Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ongelooflike gerieflike en gemaklike verblyf in die mooiste ligging. Ons het ongelooflik lekker gebly en Pinella was selfs mooier as die foto's. Die ligging is ongelooflik. Bedags het ons gaan verken en laatmiddag was heerlik om huis toe te gaan en net die natuurskoon in te neem vanaf die stoep vir 'n oomblik voordat ons die kaggel begin stook het vir die koue wintersaande. Ons was hartseer om huis toe te gaan, maar ons sal vir seker weer terug wees in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgita S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Charming stay on a farm. We absolutely loved our stay at Castanea Cottage. The cottage is well equipped for short or long stays. We enjoyed sitting by the fireplace or taking a walk on the farm. Definitely will be back in future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Great, peaceful and value for money. The stay was of great value for money and so peaceful. Will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Pragtige huis en omgewing. Baie lekker gebly. Pragtige huis met topgehalte geriewe en uitstekende aandag aan detail. Beslis waarde vir geld – ons sal dit vir seker weer besoek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike gekuier en alles en nog meer waarvoor mens betaal. Waarde vir geld! Gerieflik, netjies en skoon. Pragtige plek. Sal die plek aanbeveel en sal self weer teruggaan. Beste in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig, asemrowend mooi, gerieflik en onvergeetlik. Dit het al ons verwagtinge oortref! Pragtige, pragtige plek, skoon en netjies. Sal vir seker weer daar boek. Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2026

Rustig en lekker. Lekker gekuier saam ons gesin van 6, meer as genoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly, baie mooi. Dit is ongelooflik rustig, baie mooi. Die tuin is pragtig, al het dit so baie gereën, bly dit baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Salig. Die verblyf was uit die boonste rakke. Hulle sal ons weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolte S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hemel op aarde. Hemel op aarde. Ek sal weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 175

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Castanea and Pinella Farm Cottages, Portion 3, Farm Stampblokfontein, Magoebaskloof, 1018, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang