LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinella and Castanea Farm Cottages | LekkeSlaap
+20

Pinella and Castanea Farm Cottages

Pinella-kothuis
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-solderkamer met 2 ekstra koningingrootte-beddens, 1 enkelbed, en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n ekstra gastetoilet. Pinella Farm Cottage se kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n veranda met sitplek en 'n draagbare braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Castanea Cottage
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie stylvolle plaaskothuis het slaapplek vir 7 tot 9 mense. 2 gaste kan in die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer slaap, 2 in die 2-enkelbedkamer en 3-5 in die solderkamer. Castanea Cottage het 2 kaggels - 1 in die kombuis/eetkamer en 1 in die TV-kamer. Die vuurput buite is lekker vir 'n groepskuier en die veranda met 'n uitsig oor die dammetjie het genoeg plek vir lang, luilekker middagetes.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!