LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinella and Castanea Farm Cottages | LekkeSlaap
+20

Pinella and Castanea Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Pinella and Castanea Farm Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ansie F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie F
Saam met vriende

Baie goed ingerig in, lieflike omgewing. Hier herlaai mens werklik jou batterye!

Mooi omgewing met, lieflike huisie tussen die dennebome. Baie goed toegerus. Hoogs aanbeveel.

Nicola D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Saam met vriende

Ongelooflike plek. Baie netjies, smaakvol en gerieflik. Vriendelik ontvangs en diens.

Regtig 'n plek om aan te beveel as jy daardie area besoek. So keurig en smaakvol.

Mandie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Dit is 'n plek waar 'n mens kan die rustigheid van die woud ervaar. Dis baie cosy en goed toegerus!

Aimee G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay just off the main road.

Pinella Farm Cottage has everything one need to stay there and is very comfortable. It is well equipped - well equipped kitchen (except no cleaning sponges and drying towels at the sink) and TV and music system etc. It only has one bedroom with a door that can be closed, while other beds are in a communal area upstairs. The beds are very comfortable. There is not a bathroom upstairs so you must come down the stairs at night and the stairs are rather steep. Worth knowing if you have bad knees or anything like that. There are a few very short walks that one can do on the property. The birds were nice, but the landscape is largely transformed with pine trees and other invasives so diversity is low.

Marijke C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke C
Gesin met klein kinders

Heerlike boswegbreek.

Die uitsig oor die bos van die stoep het mens soveel vrede laat ervaar. Grasgroen, welige plantegroei, die reuk van denne en bos. Ons het die plekkie baie geniet, goed toegerus en baie netjies. Dit was meer as wat ons verwag het. Ons sal definitief weer terugkom.

Karien C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C
Gesin met tieners

Fantasties. Ons kom vir seker weer terug.

Die huis is pragtig toegerus en idillies geleë.

Andre D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met tieners

Pragtig, netjies, silwerskoon, keurig en smaakvol.

Die bespreking was vlot, die huis mooi geleë met uitsig oor ‘n dam, en die huis self silwerskoon en baie goed ingerig. Ons is vriendelik ontvang, en alles was in plek. Sal beslis weer teruggaan. NS: moenie die paadjie met ‘n plat sportmotor aanpak nie, maar ‘n gewone voertuig sal dit maklik baasraak.

Lydia A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia A
Saam met vriende

Prentjiemooi!

Wonderlike naweek in 'n prentjiemooi omgewing!

Walda D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Dit voel soos 'n droom wat waar geword het. Jou eie huisie in die woud. Al wat nog kort as jy instap is die geure van kos. Dan was als perfek. Net jammer ons tyd was te min. Maar volgende keer vir seker langer. Dis ongelooflik mooi. Jy hoor die stilte.

Willem B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, baie groot, baie goeie waarde vir geld.

Ons het in die Castanea cottage gebly en was baie beïndruk. Pilot was baie vriendelik en het dit duidelik gemaak dat ons so welkom moet voel asof dit ons eie huis was. Daar is oorgenoeg spasie, groot beddens en 'n lekker groot kombuis. Die kaggel was gereed met 'n hoop hout, so ons kon 'n lekker vuurtjie maak. Die enigste ding wat ons nog sou waardeer is lyfseep en sjampoe in die badkamer. Die dam reg buite die huis het die rustige, natuurskone atmosfeer voltooi. Ons was net twee mense, maar kon die cottage per persoon huur, so dit het baie goedkoop uitgewerk. Dit is so lekker toegerus dat ons die idee gekry het dat dit baie lekker sou wees vir 'n groter groep vriende. Ek sal dit beslis aanbeveel vir beide groot en klein groepe.

Theunet V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Dit is baie goed ingerig.

Castanea was pragtig, ons het dit baie geniet. Die plek het alles gehad wat ons nodig sou hê. Dit is netjies en luuks.

Marco N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Sien sterre.

Riane V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, baie goed toegerus, uitstekende diens!

Castenea het alles wat nodig is en nog meer. Heerlik privaat en in die natuur. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Nicolene J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J
Gesin met klein kinders

Idillies.

Die huis is idillies! So mooi geleë met alles wat mens nodig het. Hy is ongelukkig net ongelooflik koud wat moeilik was aangesien ons seuntjie 3 maande oud is. Moes spook om hom warm te hou. Ek's seker in die somer sal dit die ideale plek wees vir 'n wegbreek!

Nicolene T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene T
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Nie geskik vir klein kinders omdat slaapplek op tweede vloer is.

Ongelukkig was van die gloeilampe geblaas, die stort verstop en daar te min hout. Hulle het die ligte vervang en het die drein oopgemaak nadat ons gebel het. Die vallei is baie mooi. Die rivier is eintlik net 'n klein stroompie. Die slaapkamers is op die tweede vloer (ons het dit nie so verstaan nie). Ons oudste is amper 2 jaar en hy was 'n handvol met die dek wat nie 'n reeling het nie en a.g.v. die trappe. Ander kind kruip en was net so 'n gesukkel. Huis is baie lekker warm as jy die kaggel aansit, maar ons moes nog hout kry. Beddegoed is baie lekker warm.

Andries S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n sprokiesmooie feetjieland met privaatheid vir lekker rus wanneer jy wegvlug van die stad se gewoel!

Met ons aankoms by Pinella het Portia ons vriendelik ontvang en was ons aangenaam verras met die netheid, skoonheid en smaakvolle verblyfeenheid. Ons het niks kortgekom nie en voldoende hout was voorsien vir ons behoeftes om 'n lekker kaggelvuur te stook wanneer nodig. Ons vierpoot bejaarde kind (Jack Russel) het sy tweede asem gekry met al die aandag van die plaaslike vierpote wat kom inloer het. Alhoewel daar blakers is, stel ek voor dat ekstra kerse voorsien word vir daardie onverwagte kragonderbrekings. Dankie vir 'n heerlike naweek en hoop om weer 'n geleenthied te kry om te kom kuier.

Zelda V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste en lekkerste wegbreek.

Als was perfek. So mooi.

Melchiorine N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melchiorine N
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, groot bome al om die huis verskaf lieflike koelte. Die huis is baie goed ingerig en baie netjies. Meer as voldoende hoeveelheid hout was voorsien. Die ligging is baie goed met baie aktiwiteite in die omtrek met minder as 20 min se ry.

CAROLO H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
CAROLO H
Saam met vriende

Onbeskryflik mooi en so rustig. Sal dit aanbeveel vir almal.

Ons het so lekker gebly. Ons het alles gehad wat ons nodig gekry het en was naby aan 'n paar toeriste-aantreklikhede en tog voel mens afgesonder en privaat.

Juan M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M
Gesin met klein kinders

Stunning plek!

Die plekkie is baie mooi en rustig! Sal volgende keer 'n naweek of selfs 'n week daarvan maak. Ongelooflike plek! Ten volle toegerus met alles wat nodig is.

Ismari O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismari O
Saam met vriende

Castanea cottage is beautiful.

Castanea cottage offers a luxurious getaway. Just bring along some DVDs and games as there is no TV reception. Staff are exceptionally friendly and helpful, including their beautiful doggies!

Elizabeth W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Saam met vriende

Pragtige plek in die natuur, smaakvol gedoen met wonderlike staf!

Ons het so lekker gekuier en dit is 'n pragtige plek met alles wat jy kan nodig hê. Plek is smaakvol en skoon, personeel so vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

Corrie C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, pragtige ligging.

Het bietjie verdwaal op pad soontoe, maar Iris het ons mooi gehelp al was dit laat in die aand. Die plek is baie skoon en bied `n pragtige uitsig oor die dam. Sal beslis weer soontoe gaan.

Hannelie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met vriende

Die huis is smaakvol en gerieflik ingerig vir enige tipe weer.

Ons het die verblyf by Castanea baie geniet. Die huis is smaakvol en gerieflik ingerig vir enige tipe weer. Ons het die hout waardeer vir die kaggelvuur.

Anton D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met vriende

Sprokieverhaal en baie rustig.

Baie netjies en baie mooi uitleg. Vriendelikheid was baie waardeer. Net die honde wat kom pla en in die huis.

Willie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met klein kinders

'n Ware juweel in Magoebaskloof.

Ek, my pa en seuns het 'n heerlike naweek gehad in die Pinella and Castanea Farm Cottage. Die ligging en netheid van die cottages was besonders. Die cottage is ruim, met 2 slaapkamers en dan slaapplek in die lofts op verskeie plekke. 'n Heerlike kaggel (eintlik 2) is beskikbaar en daar is oorgenoeg hout beskikbaar indien ekstra hout benodig word teen 'n koste van R15 'n sak. Alles wat jy nodig het, is daar en die aandag aan detail was ongelooflik. Die kinders het heerlik visgevang en daar was honde op die plaas, waarmee die kinders ook heerlik gespeel het. Die ligging is ook baie naby aan ander besienswaardighede soos Haertnesburg, Debengeni watervalle en verskeie heerlike eetplekke op die Magoebaskloofpas. Beslis 'n plek waar enige iemand kan gaan en sal geniet.

Karien D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karien D
Gesin met klein kinders

Koud, maar mooi.

Ons het in Castanea gebly, die dekor is baie mooi en smaakvol gedoen. Dit was net vrek koud en donker binne-in die huis, moes die heeltyd ligte aanhê, daai kaggel het maar gesukkel om by te bly. Die honde was te oulik en die een Dalmation was so te sê die heeltyd by ons, maar glad nie gepla nie.

Ilze J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Gesin met tieners

Rustig en cosy.

Baie mooi en rustig, dit het heeltyd gereën terwyl ons daar was, so die kaggel was wonderlik en die huisie knus en warm.

Hennie O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Gesin met klein kinders

Bitter baie lekker!

Dit was 'n baie lekker en rustige naweek, die huis was wonderlik en ek sal def weer terug gaan!

Krystal H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystal H
Saam met vriende

Dit is een ongelooflike mooi plekkie, ons was so gelukkig en het vreeslik baie lekker gebly, dis asemroowend mooi.

Ons was 'n groep van 6 vriende, almal paartjies en ons het dit terdeë baie geniet, die plekkie Castanea is ongelooflik mooi, uit 'n storieboek-mooi, dis so rustig en mens voel tuis, die dam is 'n groot pluspunt vir ons gewees omdat almal hou van lyn natmaak, daar was genoeg slaapplek en alles was gerieflik en baie netjies en skoon, tot die honde was vir ons baie oulik, om te weet daar is lewe om 'n mens, niemand het gepla nie, en dit was net rustig. ons gaan definitief weer die plek boek as ons Magoebaskloof toe kom.

Ria G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ria G

Vier heerlike reëndae in die bos.

Pinella and Castanea Farm Cottages is geleë in seker een van die mooiste plekke in Suid-Afrika. Weggesteek tussen bome en mis, het die huisie self 'n fantastiese stoep vanwaar jy die voëls en diere kan dophou. Wanneer dit vir drie uit die vier dae reën (soos wat met ons gebeur het), kan jy die kaggel binne aansteek en snoesig sit met 'n boek of 'n groot verskeidenheid bordspeletjies. Alhoewel 'n kennisgewing belowe dat hout elke dag afgelewer sou word, het dit nie gebeur nie en die daaglikse skoonmaakdiens het nie die vervanging van dinge soos toiletpapier of vuilgoedsakke ingesluit nie. Die huisie self is egter skoon en netjies en goed toegerus met al die eetgerei en ander toebehore wat jy sal nodig hê. Ekstra dingetjies soos 'n glasie sjerrie, boeke, speletjies, DVD's en 'n kaart met doendinge in the omgewing laat jou dadelik tuis voel. As jy iemand is wat altyd in kontak met die buitewêreld moet wees - hou verby. Pinella is een van die min plekke waar jy jou regtig kan afsluit van die res van die wêreld en sonder die onderbreking van jou selfoon die rus en vrede kan geniet.

Arona C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arona C
Saam met vriende

Beste plek vir rustigheid.

Ons het die blyplek baie geniet, dit was rustig en die uitsig is beeldskoon. Ons kon ook ons honde saamvat, hulle het die oop veld vreeslik geniet!

Johanri D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanri D
Saam met vriende

Heerlike naweek. Pragtige omgewing en akkommodasie puik.

Gaan maak gerus self 'n draai!

Renee P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee P
Gesin met klein kinders

'n Ideale wegbreekplekkie vir 'n naweek of langer.

Oulike huisie en baie mooi gemeubileer. Rustige amper sprokiesagtige omgewing binne 'n dennewoud. Alles wat mens nodig het om te ontspan van die stadslewe.

Carlien G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien G
Saam met vriende

Knus woudhuisie - baie goed ingerig, baie netjies, heerlikste beddens!

Sien sterre.

Liezel B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Saam met vriende

Perfekte naweekwegbreek.

Ons het heerlik lekker gebly oor Paasnaweek. Kothuis is heerlik ingerig kort wel net skerper messe! Anders as dit was dit perfek!

Max H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie rustig en ontspannend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Incredible.

Very peaceful and relaxing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicole L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L

Private and beautiful.

Beautiful and clean house which is tucked away in the forest making it feel private. Awesome bonfire area to sit under the stars.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!